Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pilot Inn Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
3.9
Rick B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

A home away from home. We were made to feel very welcome by Daanie and Val. Clean, neat, and tidy. As indicated above, this is like a home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Pilot Inn Accommodation
Thank you Rick it was nice to have you with us, enjoy verry much.

Johan W
1 nag
4.2
Mrt 2023

Ek se jaar want die gastehuis self is puik maar die omgewing is sleg. Ek wil nie graag iets verkeeds sê nie, maar aangesien dit binne in die woonhuis self is is beweging beperk, sou graag wou kom en gaan sonder om eers te moet vra sluit die deur oop, Ek was ook ongelukkig met die R50 vir skoonmaak wat ek moes ekstra betaal toe ek inboek. Die twee mense wat die gastehuis bedryf is baie vriendelik, professioneel, baie skoon en netjies, maar met veiligheid wat hulle moet in ag neem voel mens opgesluit. Sit die gastehuis in 'n beter omgewing en dan beveel ek hom defnitief weer aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Pilot Inn Accommodation
Dankie JJ, vir jou resensie. Jy is reg, dis iets nie ek of jy iets kan aan doen nie.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Mrt 2022

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Japie S
1 nag
5.0
Feb 2021

Bekostigbaar naby die lughawe. Vriedelik en aangename mense. Dankie Danie. Alles wat jy nodig het vir oorbly-akkommodasie. Kan laat die aand inboek veral as jou vlug laat is. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2021

Waarde vir geld. Baie lekker geslaap, netjiese kamer, vriendelike mense.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
1 nag
3.4
Mei 2021

Skoon en netjies. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Janine D
Kort verblyf
5.0
Apr 2019

Very clean and homey accommodation with friendly staff. Would recommend Pilot inn to everyone. Very clean unit and staff are very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2019

Het gekry wat ek bespreek het. Ek het bekostigbare slaapplek gesoek en dit gekry. Pilot Inn het niks meer en niks minder gebied as wat hulle geadverteer het en ek verwag het nie. Dit is so dat die plek is nie modern nie maar oud, maar wat ek het in 'n ou huis groot geword so dit het my glad nie gepla nie. Mens kan nie 5 ster geriewe en interieur verwag vir die prys wat hulle vra nie. My kamer was skoon en privaat dit is al wat ek nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Pilot Inn Accommodation
Goeie dag Chris, Dankie vir jou insette.

Anonieme gas
Kort verblyf
3.4
Nov 2019

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Riana J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2018

Goedkoop, gerieflik en baie vriendelik. Baie dankie vir gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Pilot Inn Accommodation
Dankie vir jou insette, ja by Pilot Inn is dit vir ons belangrik dat ons gaste veiligheid en huislikheid moet ervaar soos by hul eie huis te wees en welkom te voel en weg te gaan as huisvriende.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Commissionerstraat 49, Kempton, 1620, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f05112a9d10ad20cd4c885da36e33b9baa2467fd0a6fc4dbc2398165d321216b98f5cb3d31c0168ded22c9a601387fc9a61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R540 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 49 Commissioner Street Kempton 1620 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -26.09746169691 28.231633901596

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang