Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fonteinskloof Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ingrid K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Kinder paradys op 'n pragtige plaas met asemrowende uitsigte. Die kinders kon vir dae lank hier besig bly. Die speelplek is netjies en gerieflik naby die huisies, die tennisbaan en die games room was 'n wenner met ons ouer kind. Ons het as gesin ook 'n paar wandelroetes uitgeprobeer. Dit was so lekker tussen die wilde bokke met uitsigte oor die berge en die valleie. Michael was 'n gasvrye gasheer, hy het wortels gaan koop sodat ons kinders die ponies kon voer, en het ons almal saamgevat toe hy die wildsdiere gaan voer het. So het ons al die bokke en zebras gesien, en ook die hele plaas platgery. Dit was 'n heerlike bonus. Fonteinskloof is perfek vir 'n gesin met kinders, daar is meer as genoeg om oud en jonk besig te hou. Ons sal terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Heerlike wegbreek in 'n pragtige omgewing. Ons verkies om meestal in selfsorgeenhede te bly wanneer ons wegbreek. Ons eenheid by Fonteinskloof het alles wat mens moontlik sou nodig hê gehad. Michael was 'n goeie gasheer en het die ekstra myl gegaan om seker te maak alles is reg. Ons kon hom met gemak kontak indien ons hulp/inligting nodig gehad het. Ons jong dogters, 8 en 6 jaar oud, kon veilig rondbeweeg en het die swembad volop benut, al was dit effens koel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amy F
Kort verblyf
4.6
Nov 2024

Fabulous farm stay. Very peaceful and relaxing farm stay in a lovely location with great service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izelle T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Natuurskoon daar is pragtig, speelarea vir kinders baie oulik. Ongelukkig het beide ek en my twee seuntjies begin respiratoriese simptome kry - redelik erg, toe ons daar was. My oë was bloedrooi, my seuns se borskasse was heeltemal toe en ek het begin siek raak. Toe ons tuis kom was ek skielik beter. Ek is 'n dr. en sal sterk aanbeveel dat hulle die eenheid check vir damp/mold, en die matrasse en dak check. Veral die hoofslaapkamerbed was vir my sleg, ek moes by die kinders slaap. Die eenhede kry min son, so dit is definitief 'n moontlikheid.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louise S
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Mei 2024

Naweek op Fonteinskloof saam met familie. Ons het die naweek geniet. Die weer was ongelukkig nie goed nie, so ons sal weer moet gaan om die diere te sien.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Loura B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustig en pragtige uitsig oor die berge. Ons het dit baie geniet by Fonteinskloof.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Dit was so lekker gewees rustig visgevang en geswem. Daar is ook wild soos sebras, elande, takbokke, blouwildebeeste, ek sal die plek absoluut aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jill I
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2023

Clean, child-friendly, beautiful. Very helpful and friendly host!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ronel V
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Enjoyed our stay. Lovely to see the animals gracing and the peaceful surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemie C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Spesiale stukkie aarde met wonderlike mense. Fonteinskloof Farm was heerlik. Perfek vir 'n somer- of winterwegbreek. Alles wat mens nodig het, is daar. Ons sien julle gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

William Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R60 tussen Swellendam en Ashton, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0YzIyZWViLWI5YWMtNDM5ZC04OGJhLWVhMDQzYTNiMmE3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 R60 between Swellendam and Ashton Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -33.993277777778 20.350111111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang