Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elandsrus Country Lodge

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 206 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Kobus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rus vir jou siel in 'n netjiese en veilige omgewing. Vir seker. Hartsmense met puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlé B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Rustigheid in die natuur. Ons het heerlik gebly en die rustigheid van die natuur was wonderlik. Gasvrye, vriendelike gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stella M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Uitstekende diens, pragtigste gastehuis in 'n oase in die Karoo. Beste oornag. Elandsrus was een van die beste gastehuise waarby ons nog oornag het. Die diens was uitstekend. Die gastevrou was vriendelik en baie hulpvaardig. Dis regtig soos 'n oase versteek in die droë Karoo. Die kamers is pragtig en die hele ondervinding was een groot plesier. Ons sal nog vir jare oor die oulike versteekte plekkie in die Karoo praat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker oorslaap vanaf Kaapstad na Centurion. Lekker rustig. Baie lekker gebly, dankie Patrys (ook vir die roomys)!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mischa F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Great overnight stay. Comfortable country stay. The room is large and beautiful, a nod to a different lifestyle. Hosts are very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Rustig, pragtig, goeie waarde vir geld, net 'n lekker plek! Uitstekende verblyf. Al waaroor ek spyt is, is dat ons nie langer kon bly nie. Dis rustig en pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wihan D
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2025

Heerlike oornag in die Karoo met warm gasheer! Baie vriendelike ontvangs in die hart van die Karoo. Die lam pie vir aandete was heerlik, van die beste wat ek al gehad het en sal dit vir seker aanbeveel! Die kamer was ook netjies en skoon. Dit was 'n baie warm nag en die staan waaier in die kamer was effens min - sou 'n sterker waaier/lugversorging waardeer het. Anders baie gelukkig!

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Christo A
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Lekker gekuier. Kos uit die boonste rakke. Goeie oornag blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorna B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Phenomenal. Absolutely beautiful venue, fantastic food, a little piece of heaven in the Karoo.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Patricia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 206

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Elandsfontein, Drie Susters, 7070, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwMDFlMzE4LTRiN2ItNGUzMC05MmY3LTY5NGU4OTgwNTFkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 206 5 1 5 Elandsfontein Farm Three Sisters 7070 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.920154 23.202723

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang