Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elandsrus Country Lodge

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 184 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jacqueline P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Peaceful. The lodge kept communicating up until we arrived. Thank you, it felt welcoming upon arrival. The food was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig, stil met honde wat kom groet het. Heerlik gebly, rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanchen V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Lekker, net kort. Bitter lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan N
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie dankie vir jul gasvryheid en jul aandete was heerlik. Ons het lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie lekker. Word hoogs aanbeveel. Baie, baie lekker. Baie vriendelike gasvrou en man. Skoon en netjies, baie lekker plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Weereens heerlik oornag. Lekkerste plek om oornag te bly in die jag lodge. Dis net tydens jagseisoen nie beskikbaar vir kamerbesprekings nie. Ruim kamer met ketel en yskas in die kamer en 'n groot gemeenskaplike goed toegeruste kombuis met groot yskas. Lyk na 'n heerlike boma waar groepe sekerlik elke aand braai en heerlik kuier. As oornag gaste vir 'n enkel aand vra ons egter dat 'n heerlike bord kos van lamspastei vir ons voorberei word. Groot gepakte kaggel met ekstra hout en 'n yslike groot TV in die gemeenskaplike sit/eet/kombuis area. Ons was die enigste gaste en het die lodge plus ons slaaparea vir onsself gehad. Hoogs aanbeveel, baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Homely. Welcoming. Safe. Welcoming host and accommodation. Beautiful vista. Clean rooms and cozy communal lounge. Will definitely be staying there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi V
1 nag
5.0
Aug 2024

Awesome. Baie lekker plek. Mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlize D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Delicious food. Restful sleep. Great location when travelling from PTA to CPT. We had a lovely stay. Very friendly service. The food was fantastic!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Patricia
Elandsrus Country Lodge
Dankie, Carlize! Kom gerus weer - julle is altyd welkom. Groete, Patrys

Aubrey R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Absolutely fantastic. Although only one night we met the most amazing hostess and family. The hospitality and meals were something else. Well done Elandsrus. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Patricia
Elandsrus Country Lodge
Thank you so much for the beautiful review. We would love to have you at Elandsrus again in future. Warm regards from a cold Karoo. Patrys

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Patricia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 184

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Elandsfontein, Drie Susters, 7070, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwMDFlMzE4LTRiN2ItNGUzMC05MmY3LTY5NGU4OTgwNTFkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 184 5 1 5 Elandsfontein Farm Three Sisters 7070 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.920154 23.202723

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang