Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elandsrus Country Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Elandsfontein, Drie Susters, 7070, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Elandsrus Country Lodge is in die Drie Susters-omgewing geleë, 'n bekende landmerk vir diegene wat tussen Johannesburg en Kaapstad op die N1 reis. Al is Elandsfontein 'n skaapplaas, speel dit ook gasheer aan gaste wat graag in die pragtige omgewing wil bly, wat net die Karoo kan bied.

Die lodge het 5 en suite-slaapkamers met tee- en koffiemaakgeriewe, waaiers en verwarmers. Daar is 'n groot vermaakarea, gemeenskaplike selfsorggeriewe en 3 braai-areas. Vir diegene wat egte Karoo gasvryheid en tuisgemaakte etes op die proef wil stel, word aandete en ontbyt in die eetkamer van die plaashuis bedien. Aandetes moet vooraf bestel word.

Die plaas bied volop voëllewe, klein wildsbokke, verskeie voetslaanpaaie, ’n diverse plantegroep en die rustige geluide van die natuur.

Gaste kan sterrekyk op die donker Karoo-aande geniet en heerlik rus om gehalte-beddens. Kom en geniet ’n ware Karoo-ervaring.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 206 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Kobus V
Saam met lewensmaat
5.0
Rus vir jou siel in 'n netjiese en veilige omgewing. Vir seker. Hartsmense met puik diens.
Jan 2025
Carlé B
Gesin met tieners
5.0
Rustigheid in die natuur. Ons het heerlik gebly en die rustigheid van die natuur was wonderlik. Gasvrye, vriendelike gashere.
Jan 2025
Stella M
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekende diens, pragtigste gastehuis in 'n oase in die Karoo. Beste oornag. Elandsrus was een van die beste gastehuise waarby ons nog oornag het. D...
Sien meer
Jan 2025
Andre L
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker oorslaap vanaf Kaapstad na Centurion. Lekker rustig. Baie lekker gebly, dankie Patrys (ook vir die roomys)!
Jan 2025
Mischa F
Saam met lewensmaat
5.0
Great overnight stay. Comfortable country stay. The room is large and beautiful, a nod to a different lifestyle. Hosts are very friendl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Patricia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 206

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Plaas Elandsfontein, Drie Susters, 7070, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elandsrus Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Drie Susters Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Elandsfontein, Drie Susters, 7070, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwMDFlMzE4LTRiN2ItNGUzMC05MmY3LTY5NGU4OTgwNTFkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 206 5 1 5 Elandsfontein Farm Three Sisters 7070 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.920154 23.202723

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang