Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wild Artz

Selfsorg

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
4.2
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.6
Veiligheid
3.4
Tshidi M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

My family and I enjoyed our stay at Wild Artz. Oh my, Khanya is the best! She made our stay joyous. The cleaning aunty kept our rooms clean even though we left them very dirty. I wouldn't mind coming back there. I will recommend this place to everyone. This place caters for kids. A big thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shamshudeen G
Kort verblyf
4.4
Des 2024

Convenient location and clean facilities. Probably the cheapest accommodation you would find in that area. It's really central and you can walk to different places, a 30-minute walk to the waterfront. The room was clean, and the communal kitchen and bathrooms were also clean. The walls are thin; other guests were drinking and rowdy. This place is okay for gents travelling alone, but I would not recommend it for couples or women travelling alone, as some of the guests booking there are dodgy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
1.4
Sep 2024

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Jenny M
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Die kuier was heerlik. Alles netjies en skoon. Die twee gashere by Wild Artz was uitstekend. Baie behulpsaam en vriendelik en altyd beskikbaar. Die plek is netjies en skoon en goed toegerus, enigste iets wat die eienaar kan oorweeg is om meer toerusting daar te stel vir die maak van ontbyt of middagete. Ons het heerlik gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Apr 2022

Ligging is gerieflik, paar dinge wat aandag nodig het. Geen parkering, kar moet in straat parkeer word, koste per uur bereken. Storte nie reg ingerig, beide badkamers is nat wanneer storte gebruik word. Uitleg baie vreemd, nie geskik vir gesin of enkelreisigers, aangesien badkamers dan gedeel moet word. Opsigter bly op onderste verdieping met geen werklike privaatheid vir gaste. Kontantdeposito is ongerieflik, en tel gerus die koppies ens. voor jy bly, anders is jy dalk jou deposito kwyt. Sal nie weer van dit gebruik maak nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Stafford Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walestraat 68, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnLLE7CmoMhteoGN5xMpD7kxKK8YVspS0LpaDYA9CHlywuww9Qg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 5 5 1 4 68 Wale Street CBD 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.92256 18.41712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang