Wild Artz
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Walestraat 68, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Wild Artz is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van die Kaapse middestad.
Wild Artz 1 bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer, terwyl die vierde slaapkamer 5 enkelbeddens en 'n enkelslaapbank het. Albei badkamers het 'n stort.
Wild Artz 2 bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 1 enkelbed en 1 stapelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n slaapbank en die derde slaapkamer bestaan uit 2 kamers waarvan elk 'n badkamer met 'n stort het.
Die 2 eenhede het elk 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die verblyf is in 'n fantastiese area in die atmosfeerryke deel van die stad en is naby Long-straat, Groentemarkplein, die Kompanjiestuin en toere in Kaapstad se bekende rooi busse. Daar is ook talle kafees, restaurante en galerye om te verken.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Stafford Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Walestraat 68, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink Wild Artz het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Walestraat 68, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap