Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Abelia Guest House

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 8 Sep 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Abelia-straat 62, Helderview, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 060 R901 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

@ Abelia Guest House is in Helderview, Somerset-Wes en bied gehalteverblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Dis ideaal geleë naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die gastehuis het sonkrag en beskik oor 5 selfsorg-suites wat van sonkrag gebruik maak. Sekere kamers het 'n TV met DStv en die Studi-eenhede het 'n slim-TV met Netflix. Die kamers het elkeen 'n privaat ingang, gratis WiFi, lugversorging en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis het ook 'n gemeenskaplike swembad.

Gaste het toegang tot veilige, onderdakparkeerplek vir voertuie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Katie P
Saam met lewensmaat
5.0
It was lovely. It was a lovely place to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2023
Jackie D
4.8
Aangenaam en gerieflik. Heerlik gebly/geslaap, maar was bedags nie daar nie.
Apr 2024
Anton B
Saam met lewensmaat
4.8
Friendly and helpful. Great dogs always wanting to play.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2023
Lisa W
Saam met lewensmaat
4.4
It provides good value for money. The bed is very comfortable, and we slept well. The owner is friendly and accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Alexander K
Saam met lewensmaat
4.0
Aangenaam. Ons het baie lekker gebly, alles was goed en wel. Diegene wat die gastehuis besoek sal glad nie teleurgestel wees nie.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Abelia-straat 62, Helderview, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Gaste dink @ Abelia Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 060
R1 060 R901
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 060
R1 060 R901
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Abelia-straat 62, Helderview, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA970635f5aeacf379e3d6bf99f0a4db9cba07e38b0d53756001f06286afd216a9b30e06a6299a2169520568fe9be4e0253a73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 060 nouVanaf R901 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 62 Abelia Street Helderview 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.059377035596 18.823442873797

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang