Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ afdraans

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marita P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Uitstekend. As jy voel om weg te kom van die geruis gaan vir seker Boggomsbaai toe. Alles wat nodig is en silwerskoon. Strand is stapafstand en gasheer en gasvrou baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hes
@ afdraans
Dankie Marita. Julle is altyd welkom.

Charlene K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Ons het heerlik rustig by Afdraand gebly en dit is perfek vir 'n enkelpersoon of paartjie wat rustigheid soek. Boggomsbaai is baie skoon, netjies en is die mense vreeslik vriendelik. Het heerlike middagstappies geniet en Afdraans is baie lekker naby die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Gasvry ontvang en heerlik gebly. Netjies, ruim, gerieflik en rustig. Goeie, akkurate aanwysings om te vind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Junré M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Heerlik gerus in Boggomsbaai by @ afdraans Ons was baie beindruk met ons verblyf. Lieflike groot kamer, heerlik ingerigte badkamer en stort. Kombuis en leefarea is nie baie groot nie, maar voldoende met letterlik alles wat jy mag benodig, amper te veel, want daar is skaars plek vir kruideniersware. Heerlike groot yskas en vrieskas egter wat meer as voldoende was. @ afdraans is beslis 'n juweel wat ons gevind het, ons sal weer en weer daar bespreek. Stapafstand van strand, baie vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hes
@ afdraans
Baie dankie. Julle is verseker altyd welkom.

Marion S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Absolutely fantastic. Clean, comfortable and VERY well appointed. Friendly and accommodating host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hes
@ afdraans
Thank you, Marion. It was only a pleasure to accommodate you. Always welcome.

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Veilige, goed toegeruste woonstel, skoon en netjies, vriendelike behulpsame mense. Wat 'n heerlike klein woonstel. Kussings beddegoed, matras, stort en groot yskas. Weber vir braai en vriendelike mense! Dankie aan Jakes vir die verblyf. Boggomsbaai is skoon en netjies. Wens ons kan vir altyd daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2019

Ons het lekker geslaap en heerlik gerus by @ afdraans. Die woonstel was baie netjies en het 'n uitsig oor die see gebied. Dit is binne gerieflike loopafstand van die strand. Daar is braaigeriewe, volledige TV en veilige parkering by die woonstel beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidestraat 46, Boggomsbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9ZKsJrKShCNmTEo0vbkdWaRt5V54mq624S8ZwAtGJD4ddEC3j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 46 Heide Street Boggoms Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.269381 21.911264

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang