Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ afdraans

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir @ afdraans
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marita P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita P

Uitstekend.

As jy voel om weg te kom van die geruis gaan vir seker Boggomsbaai toe. Alles wat nodig is en silwerskoon. Strand is stapafstand en gasheer en gasvrou baie behulpsaam.

@ afdraans se terugvoer

Dankie Marita. Julle is altyd welkom.

@ afdraans
Charlene K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene K

Ons het heerlik rustig by Afdraand gebly en dit is perfek vir 'n enkelpersoon of paartjie wat rustigheid soek.

Boggomsbaai is baie skoon, netjies en is die mense vreeslik vriendelik. Het heerlike middagstappies geniet en Afdraans is baie lekker naby die strand.

Louis J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis J

Gasvry ontvang en heerlik gebly.

Netjies, ruim, gerieflik en rustig. Goeie, akkurate aanwysings om te vind.

Junré M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junré M

Heerlik gerus in Boggomsbaai by @ afdraans

Ons was baie beindruk met ons verblyf. Lieflike groot kamer, heerlik ingerigte badkamer en stort. Kombuis en leefarea is nie baie groot nie, maar voldoende met letterlik alles wat jy mag benodig, amper te veel, want daar is skaars plek vir kruideniersware. Heerlike groot yskas en vrieskas egter wat meer as voldoende was. @ afdraans is beslis 'n juweel wat ons gevind het, ons sal weer en weer daar bespreek. Stapafstand van strand, baie vriendelike eienaars.

@ afdraans se terugvoer

Baie dankie. Julle is verseker altyd welkom.

@ afdraans
Marion S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion S

Absolutely fantastic.

Clean, comfortable and VERY well appointed. Friendly and accommodating host.

@ afdraans se terugvoer

Thank you, Marion. It was only a pleasure to accommodate you. Always welcome.

@ afdraans
Johan S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Veilige, goed toegeruste woonstel, skoon en netjies, vriendelike behulpsame mense.

Wat 'n heerlike klein woonstel. Kussings beddegoed, matras, stort en groot yskas. Weber vir braai en vriendelike mense! Dankie aan Jakes vir die verblyf. Boggomsbaai is skoon en netjies. Wens ons kan vir altyd daar bly!

Annamarie M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie M

Ons het lekker geslaap en heerlik gerus by @ afdraans.

Die woonstel was baie netjies en het 'n uitsig oor die see gebied. Dit is binne gerieflike loopafstand van die strand. Daar is braaigeriewe, volledige TV en veilige parkering by die woonstel beskikbaar.

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidestraat 46, Boggomsbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9ZKsJrKShCNmTEo0vbkdWaRt5V54mq624S8ZwAtGJD4ddEC3j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 46 Heide Street Boggoms Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.269381 21.911264

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang