@ Anderson Executive Suites
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Andersonweg 29, Diamantpark, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die @ Anderson Executive Suites is deftige, gemeubileerde selfsorg-eenhede in Diamant Park, Kimberley.
Verblyf word gebied in 1- en 2-slaapkamer-eenhede wat koningingrootte- of koninggrootte-beddens bevat, en 'n privaat en suite-badkamer. Elke eenheid het 'n sitarea met 'n platskerm-TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas en mikrogolf.
Die eiendom bied 'n groot gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n stoof, mikrogolf, ketel en yskas vir gaste wat maaltye wil kook.
Gaste kan gebruik maak van 'n ruim lapa met buite-eetmeubels, 'n groot swembad en ingeboude braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.1/5
Ayanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Andersonweg 29, Diamantpark, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Kimberley Noord-Kaap
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Andersonweg 29, Diamantpark, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang