Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Anderson Executive Suites

Selfsorg
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andersonweg 29, Diamantpark, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@ Anderson Executive Suites is deftige selfsorgeenhede in Diamantpark in Kimberley.

Verblyf word in een- en tweeslaapkamer-eenhede wat elk ’n koningingrootte- of koninggrootte-bed het, gebied. Elke eenheid het ’n privaat en suite-badkamer, sowel as ’n sitarea met ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, en ’n kombuisie wat met ’n yskas-vrieskas en mikrogolfoond toegerus is.

Daar is ’n ruim lapa met buite-meubels, ’n groot swembad en ingeboude braaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Resensies

3.1/ 5

Gebaseer op 8 resensies


Netheid
3.5
Ligging
2.5
Waarde vir geld
3.1
Diens
3.5
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.1/5

Ayanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Andersonweg 29, Diamantpark, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andersonweg 29, Diamantpark, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8bf2a2ffd5062cc82b03f5f8512194207d1efefee50eb2ac23bd9be7399dc13c704eb0c1b0340a2a2ecfa4a514f237cd6ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 8 5 1 4 29 Anderson Road Diamant Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.740534253062 24.743534149074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang