Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Anina's Place

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 50 resensies vir @ Anina's Place
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Desmond F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond F

Pleasant stay in quiet surroundings.

A very neat unit that has access to supermarkets and nearby shopping centres. A friendly welcome by Anina who assisted us with showing how the TV channels worked and how to access the daily load-shedding schedule for the area and zone we were in. Very helpful indeed.

Brenda D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda D

Gerieflik, veilig, netjies, huis weg van die huis!

Jip ja, vir seker! Baie keurig gemeubileerd, baie gerieflik. Park oorkant eenheid waar ons elke oggend ons hondjies gaan stap het. Ek sal vorentoe weer hier bespreek vir verblyf.

Selvin H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Selvin H

Baie lekker gekuier.

Die area is lekker rustig. Die plekkie is baie cosy.

Connor V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connor V

Comfortable, safe and convenient.

The perfect size for 2 people and space to park the car. We felt safe and comfortable, and it was only about 25 minutes from Cape Town in the car.

Janine S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine S

Friendly service and assistance.

Will most definitely recommend them as well as use them for future travel.

Tobie D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie D

@ Anina's Place bied netjiese verblyf in 'n baie mooi buurt. Anina is vriendelik en behulpsaam.

Ek het geen kritiek op @ Anina's Place nie. Ek moes net self die geyser aanskakel, so het aanvanklik 'n koue stort geneem, maar dit was in elk geval behoorlik warm in Kaapstad, so geen probleem nie.

Elmich V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmich V

Goed geleë, veilig, super netjies.

Baie dankie, alles was perfek en smaakvol!

Leighton C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leighton C

Dit was baie ontspannend.

Dit plekkie geleë in 'n rustige en veilige area. Ek sal dit aanbeveel vir enige paartjie wat 'n wegbreek-naweek kort.

Elze W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elze W

Vriendelik, warm en waarde vir geld.

Anina's het 'n pragtige plek geskep en hulle diens is wonderlik. Ek sal dit verseker vir reisigers aanbeveel.

Ria J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria J

Ek het heerlik, rustig en veilig gekuier.

Dit was sentraal geleë vir my behoeftes en dit was in 'n rustige omgewing. Anina is 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou sonder om in mens se persoonlike ruimte te oortree. Die plekkie was uiters skoon en netjies en het absoluut voldoen aan al my behoeftes. Dit was privaat met veilige toesluit parkering. Ek sal beslis weer van die plekkie gebruik maak in die toekoms.

Jeanne-marie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne-marie D

Lekker rustig, privaat en gerieflik - net wat ek nodig gehad het!

Anina. Baie dankie vir jou vriendelikheid en die netjiese plekkie. Gerieflik ingerig asook skoon. Sal beslis weer daar gaan bly in die toekoms.

Anchen B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen B

Goeie waarde vir geld.

Anina se plek is pragtig en sy doen soveel moeite met fyn detail. Ons het heerlike koffie en beskuit geniet die oggend en die plek is pragtig skoon. Sal dit beslis aanbeveel.

Alwyn E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn E

Aangename, stil en veilige verblyf.

Sal beslis weer van Anina's Place gebruikmaak. Baie netjiese plek.

Christo L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo L

Lekker plek met 'n groot kombuis en sitkamer.

Baie mooi plek met 'n park net oorkant die straat, met 'n mooi uitsig op Tafelberg.

John T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
John T

Aninas was te klein vir ons doeleindes. Spasie te min. Die matras moet beslis vervang word. Na 'n nag of twee voel jy beslis asof jou rug af is. Ook is die yskas te klein siende dat ons al vir meer as 'n week op reis was.

Aninas het nie aan ons behoeftes voldoen nie. Was al vir sewe dae op reis. Dis winter en ons het baie klere gehad vir ons reis. Dus was pakplek 'n probleem.

Una L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Una L

Skoon, netjies en 'n heerlike atmosfeer!

Ons het baie lekker gekuier by Anina's place!

Melinda D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda D

Naby Durbanville Medi-kliniek, wat die hoofrede vir ons besoek was.

Netjiese, klein gastehuis, met alles wat ons nodig gehad het vir ons vinnige besoek. Ons het veilig gevoel agter die geslote hek.

John E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John E

Very clean, comfortable, and secure accommodation.

A TV would be nice and mirror in bedroom.

Sharon D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon D

We only occupied for one night but we felt comfortable and relaxed.

The accommodation, is light, airy, spacious and nicely decorated and bot the inside and out are clean and tidy. I would only make one recommendation and that is for a suitcase stand.

Nelia S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia S

Wonderlike plek!

Smaakvol, netjies, alles wat mens nodig het. Anina het uit haar pad gegaan om ons spesiale behoeftes te akkomodeer.

Ronald L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald L

Verblyf naby kinders.

Goeie verblyf en goeie waarde vir geld. Alles wat nodig is vir oornag en langer.

Jacques E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques E

Veilig, netjies, skoon, vriendelik en gemaklik.

Baie sentraal geleë in Durbanville. Uitstekende diens, goed toegerus, netjies, skoon en veilig. Sal vir seker weer daar gaan oornag.

Coenraad B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad B

Skoon en netjiese akkommodasie.

Stil en rustige buurt.

Melissa D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa D

Netjies, rustig en goed toegerus.

Ons het regtig lekker gebly. Area is rustig. Woonstel is baie mooi en goed toegerus.

Jana-mari V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jana-mari V

Lekker rustig en privaat.

Genoeg spasie vir twee mense. Alles was baie netjies. Die plekkie het alles wat jy nodig het.

Johan S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan S

Not good.

No WiFi, no TV, bed maak geraas.

Pellie B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pellie B

Goeie plek vir 'n aand of twee.

Die woonstel is in 'n veilige area wat lekker stil is. Goed ingerig en baie netjies. WiFi werk 100%.

Ria V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V

Ons het Anina's gebruik omdat dit vir ons behoefte baie sentraal was vir 'n troue wat ons bygewoon het.

Rustige omgewing en naby verskeie inkopiesentrums.

Ronelle R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle R

Baie lekker gebly.

Vriendelik ontvang deur Anina Ruim kamers pragtig gemeubileer en toegerus met alles wat nodig is. Sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Lee B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee B

Loved the room, it was beautifully decorated and spacious.

I give this guest house full marks. It was wonderful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ek was mal oor die kamer, dit was pragtig versier en ruim.

Ek gee hierdie gastehuis volpunte. Dit was wonderlik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

@ Anina's Place se terugvoer

Thank you, Lee, it was a pleasure to have you here!

@ Anina's Place
Frans M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans M

Uiters tevrede.

Alles was piekfyn en agtermekaar.

Lindy H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy H

Baie gerieflik.

Dit is 'n pragtige plek en ruim vir twee mense.

Nico S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S

Awesome.

Bo verwagting. Sal definitief weer oorbly.

Charn F - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charn F

What impressed me most was the detail of the place, excellent taste!

From the moment I checked in it felt like I was transported to another place. Hosts were friendly and ensured that we were satisfied with everything. Cleanliness 100% and cozy atmosphere. Most importantly value for money. Will definitely visit Anina's again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wat my die meeste beïndruk het, was die detail van die plek, uitstekende smaak!

Vanaf die oomblik dat ek inklok het, het dit gevoel dat ek na 'n ander plek meegevoer is. Die gasheer was vriendelik en het seker gemaak ons is ons tevrede was met alles. Netheid 100% en gesellige atmosfeer. Belangrikste waarde vir geld. Sal beslis @ Anina's weer besoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

@ Anina's Place se terugvoer

Thank you Charn,
I’m glad you enjoyed your stay.
I look forward to your next visit.

@ Anina's Place
Corlia S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia S

Pragtige dekor, netjies en goeie waarde vir geld!

Uitstekende kommunikasie, vriendelike ontvangs, @ Anina's se dekor is pragtig, baie skoon en ons het heerlik gebly. Ons het die heerlike beskuit en koffie bederf baie geniet. Sien julle gou weer.

@ Anina's Place se terugvoer

Baie dankie Corlia! Ek sien uit om jul weer te verwelkom.

@ Anina's Place
Emily B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emily B

@ Anina's was ongelooflik behulpsaam en vriendelik.

Sy het uit haar pad gegaan om ons te huisves, tesame met ons 8 jarige dogtertjie. Selfs het ons laat weet ons gaan eers later as inkloktyd daar arriveer, was sy tegemoetkomend en baie gaaf. Ons sal beslis weer daar bly, wanneer ons binne die volgende 2 maande weer Kaap toe gaan. Baie dankie.

@ Anina's Place se terugvoer

Baie dankie Emily.
Laat weet gerus wanneer jul weer Kaap toe kom.

@ Anina's Place
Willem P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P

Aangename en netjiese verblyf! Dankie.

Maklik om daar te kom. Veilig vir gaste en voertuig. Stil omgewing en baie vriendelike ontvangs!

@ Anina's Place se terugvoer

Baie dankie Willem. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom.

@ Anina's Place
Carinda S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carinda S

Thanks for a nice stay. We will make use of this again in future.

Thanks for a lovely neat place. A good overnight stay.

@ Anina's Place se terugvoer

Thank you for the lovely review Carinda! I look forward to hosting you again.
Kind regards,
Anina

@ Anina's Place
Floors B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floors B

Stunning plekkie. Lekker naby alles en baie rustig.

Baie lekker gekuier, rustige area. Lekker naby aan Durbanville Mediclinic, wat die groot rede vir oorbly was. Die plek is pragtig.

Nelia S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia S

Dit was beter as wat ons verwag het.

Ruim, netjies, smaakvol. Alles wat mens nodig het. Sal weer gaan!

@ Anina's Place se terugvoer

Baie dankie Nelia. Kom gerus weer.
Groete
Anina

@ Anina's Place
Isabelle L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabelle L

Eenheid is baie netjies.

Eenheid is baie netjies en veilige parkering.

Gerrida S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrida S

Heerlike ervaring.

Vriendelike ontvangs en 'n pragtige, skoon plek. Die feit dat my voertuig agter geslote hekke kon staan, was 'n groot pluspunt. Alles en meer as wat ek nodig gehad het. Sal vir seker weer daarheen gaan.

@ Anina's Place se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde Gerrida. Dis lekker om te weet jy het dit gerieflik gevind om hier te oornag. Dankie ook dat jy die eenheid weer so netjies gelos het, ek sien uit daarna om jou weer te verwelkom.

@ Anina's Place
Ryno B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno B

Skoon, netjies, goeie aandag gegee aan klein dingetjies. Kan beslis aanbeveel.

Sien sterre.

@ Anina's Place se terugvoer

Dankie Ryno, dit was n plesier om jou te ontvang by @Anina’s

@ Anina's Place
Amelia S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia S

Mooi ingerig, netjies en gerieflik, goeie waarde vir geld.

Anina is vriendelik en hulpvaardig en alles was soos belowe.

Amy L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy L

Baie lekker tuisgegaan!

Het baie lekker gebly en dit is 'n wonderlike plekkie. Anina was baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer hier bespreek in die toekoms!

@ Anina's Place se terugvoer

Ek is bly julle het die verblyf geniet Amy. Ek sien uit om jul weer by @Anina’s te verwelkom.

@ Anina's Place
Chrisna B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna B

Baie gemaklik en bekostigbaar en vriendelike diens.

Ons was baie tevrede met die plekkie. En ons het baie lekker gebly ons sal beslis weer daar plek bespreek vir ons volgende kuier.

@ Anina's Place se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Chrisna. Ek sien uit daarna om jul weer te ontvang. Groete Anina

@ Anina's Place
Charlene V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V

Ons het dadelik tuis gevoel.

Ons was vriendelik ontvang!

@ Anina's Place se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Charlene! Ek is bly julle het lekker tuis gevoel, ons sien uit om julle weer te akkommodeer.
Groete, Anina

@ Anina's Place
Rochelle L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle L

Absoluut awesome.

Anina was baie gaaf en het ons vriendelik verwelkom, al het ons verskriklik laat opgedaag. Ek het die privaatheid en netjiese woonstel terdeë geniet. Sal definitief weer gebruik maak en vir seker aan andere aanbeveel.

@ Anina's Place se terugvoer

Dankie vir die positive terugvoer Rochelle! Julle was fantastiese gaste en enige tyd welkom. Vriendelike groete Anina

@ Anina's Place
Hannelie L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie L

Baie lekker gebly, baie dankie.

Baie goed ontvang en heerlik gebly. Baie dankie Anina vir jou gasvryheid. Niks wat ons gepla het nie en baie privaat. Sal volgende keer die swembad gebruik!

@ Anina's Place se terugvoer

Ek is bly julle het gerieflik gebly Hannelie. Ek verwelkom jul graag weer by @Anina’s.

@ Anina's Place
Eric S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric S

Alles is daar wat jy nodig het om te oornag.

Ons het baie lekker gebly en dit was net wat ons gesoek het. Anina was baie vriendelik en behulpsaam.

@ Anina's Place se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Eric, julle is enige tyd welkom om weer hier te oornag.

@ Anina's Place
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Njalasingel 9, Goedemoed, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8234aebc4a925b71b7b6b3447def8d09d00a2c6c73e1467d48ecf9d37233a91893f1c24064b9ae46a4c6eac34f208c93f3cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 9 Njala Crescent Goedemoed, Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.826464778429 18.674805830688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang