@ Anina's Place
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Desmond F - Feb 2023
Algehele gradering
Pleasant stay in quiet surroundings.
Brenda D - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik, veilig, netjies, huis weg van die huis!
Selvin H - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Connor V - Des 2022
Algehele gradering
Comfortable, safe and convenient.
Janine S - Des 2022
Algehele gradering
Friendly service and assistance.
Tobie D - Okt 2022
Algehele gradering
@ Anina's Place bied netjiese verblyf in 'n baie mooi buurt. Anina is vriendelik en behulpsaam.
Elmich V - Mei 2022
Algehele gradering
Goed geleë, veilig, super netjies.
Leighton C - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was baie ontspannend.
Elze W - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelik, warm en waarde vir geld.
Ria J - Feb 2022
Algehele gradering
Ek het heerlik, rustig en veilig gekuier.
Jeanne-marie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker rustig, privaat en gerieflik - net wat ek nodig gehad het!
Anchen B - Feb 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Alwyn E - Mei 2022
Algehele gradering
Aangename, stil en veilige verblyf.
Christo L - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker plek met 'n groot kombuis en sitkamer.
John T - Aug 2022
Algehele gradering
Aninas was te klein vir ons doeleindes. Spasie te min. Die matras moet beslis vervang word. Na 'n nag of twee voel jy beslis asof jou rug af is. Ook is die yskas te klein siende dat ons al vir meer as 'n week op reis was.
Una L - Okt 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en 'n heerlike atmosfeer!
Melinda D - Okt 2021
Algehele gradering
Naby Durbanville Medi-kliniek, wat die hoofrede vir ons besoek was.
John E - Sep 2021
Algehele gradering
Very clean, comfortable, and secure accommodation.
Sharon D - Aug 2021
Algehele gradering
We only occupied for one night but we felt comfortable and relaxed.
Nelia S - Jul 2021
Algehele gradering
Wonderlike plek!
Ronald L - Jun 2021
Algehele gradering
Verblyf naby kinders.
Jacques E - Mrt 2021
Algehele gradering
Veilig, netjies, skoon, vriendelik en gemaklik.
Coenraad B - Nov 2021
Algehele gradering
Skoon en netjiese akkommodasie.
Melissa D - Jan 2021
Algehele gradering
Netjies, rustig en goed toegerus.
Jana-mari V - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker rustig en privaat.
Johan S - Jul 2021
Algehele gradering
Not good.
Pellie B - Des 2020
Algehele gradering
Goeie plek vir 'n aand of twee.
Ria V - Nov 2020
Algehele gradering
Ons het Anina's gebruik omdat dit vir ons behoefte baie sentraal was vir 'n troue wat ons bygewoon het.
Ronelle R - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Lee B - Okt 2019
Algehele gradering
Loved the room, it was beautifully decorated and spacious.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ek was mal oor die kamer, dit was pragtig versier en ruim.
Ek gee hierdie gastehuis volpunte. Dit was wonderlik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
@ Anina's Place se terugvoer
Thank you, Lee, it was a pleasure to have you here!
Frans M - Sep 2019
Algehele gradering
Uiters tevrede.
Lindy H - Sep 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Nico S - Jun 2019
Algehele gradering
Awesome.
Charn F - Mei 2019
Algehele gradering
What impressed me most was the detail of the place, excellent taste!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wat my die meeste beïndruk het, was die detail van die plek, uitstekende smaak!
Vanaf die oomblik dat ek inklok het, het dit gevoel dat ek na 'n ander plek meegevoer is. Die gasheer was vriendelik en het seker gemaak ons is ons tevrede was met alles. Netheid 100% en gesellige atmosfeer. Belangrikste waarde vir geld. Sal beslis @ Anina's weer besoek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
@ Anina's Place se terugvoer
Thank you Charn,
I’m glad you enjoyed your stay.
I look forward to your next visit.
Corlia S - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtige dekor, netjies en goeie waarde vir geld!
@ Anina's Place se terugvoer
Baie dankie Corlia! Ek sien uit om jul weer te verwelkom.
Emily B - Mrt 2019
Algehele gradering
@ Anina's was ongelooflik behulpsaam en vriendelik.
@ Anina's Place se terugvoer
Baie dankie Emily.
Laat weet gerus wanneer jul weer Kaap toe kom.
Willem P - Mrt 2019
Algehele gradering
Aangename en netjiese verblyf! Dankie.
@ Anina's Place se terugvoer
Baie dankie Willem. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom.
Carinda S - Feb 2019
Algehele gradering
Thanks for a nice stay. We will make use of this again in future.
@ Anina's Place se terugvoer
Thank you for the lovely review Carinda! I look forward to hosting you again.
Kind regards,
Anina
Floors B - Nov 2019
Algehele gradering
Stunning plekkie. Lekker naby alles en baie rustig.
Nelia S - Nov 2019
Algehele gradering
Dit was beter as wat ons verwag het.
@ Anina's Place se terugvoer
Baie dankie Nelia. Kom gerus weer.
Groete
Anina
Isabelle L - Sep 2019
Algehele gradering
Eenheid is baie netjies.
Gerrida S - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlike ervaring.
@ Anina's Place se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde Gerrida. Dis lekker om te weet jy het dit gerieflik gevind om hier te oornag. Dankie ook dat jy die eenheid weer so netjies gelos het, ek sien uit daarna om jou weer te verwelkom.
Ryno B - Feb 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies, goeie aandag gegee aan klein dingetjies. Kan beslis aanbeveel.
@ Anina's Place se terugvoer
Dankie Ryno, dit was n plesier om jou te ontvang by @Anina’s
Amelia S - Aug 2019
Algehele gradering
Mooi ingerig, netjies en gerieflik, goeie waarde vir geld.
Amy L - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker tuisgegaan!
@ Anina's Place se terugvoer
Ek is bly julle het die verblyf geniet Amy. Ek sien uit om jul weer by @Anina’s te verwelkom.
Chrisna B - Nov 2018
Algehele gradering
Baie gemaklik en bekostigbaar en vriendelike diens.
@ Anina's Place se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Chrisna. Ek sien uit daarna om jul weer te ontvang. Groete Anina
Charlene V - Okt 2018
Algehele gradering
Ons het dadelik tuis gevoel.
@ Anina's Place se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Charlene! Ek is bly julle het lekker tuis gevoel, ons sien uit om julle weer te akkommodeer.
Groete, Anina
Rochelle L - Des 2018
Algehele gradering
Absoluut awesome.
@ Anina's Place se terugvoer
Dankie vir die positive terugvoer Rochelle! Julle was fantastiese gaste en enige tyd welkom. Vriendelike groete Anina
Hannelie L - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly, baie dankie.
@ Anina's Place se terugvoer
Ek is bly julle het gerieflik gebly Hannelie. Ek verwelkom jul graag weer by @Anina’s.
Eric S - Nov 2018
Algehele gradering
Alles is daar wat jy nodig het om te oornag.
@ Anina's Place se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Eric, julle is enige tyd welkom om weer hier te oornag.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Njalasingel 9, Goedemoed, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang