Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Anina's Place

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Desmond F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Pleasant stay in quiet surroundings. A very neat unit that has access to supermarkets and nearby shopping centres. A friendly welcome by Anina who assisted us with showing how the TV channels worked and how to access the daily load-shedding schedule for the area and zone we were in. Very helpful indeed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Gerieflik, veilig, netjies, huis weg van die huis! Jip ja, vir seker! Baie keurig gemeubileerd, baie gerieflik. Park oorkant eenheid waar ons elke oggend ons hondjies gaan stap het. Ek sal vorentoe weer hier bespreek vir verblyf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selvin H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2023

Baie lekker gekuier. Die area is lekker rustig. Die plekkie is baie cosy.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Connor V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Comfortable, safe and convenient. The perfect size for 2 people and space to park the car. We felt safe and comfortable, and it was only about 25 minutes from Cape Town in the car.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2022

Friendly service and assistance. Will most definitely recommend them as well as use them for future travel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tobie D
1 nag
5.0
Okt 2022

@ Anina's Place bied netjiese verblyf in 'n baie mooi buurt. Anina is vriendelik en behulpsaam. Ek het geen kritiek op @ Anina's Place nie. Ek moes net self die geyser aanskakel, so het aanvanklik 'n koue stort geneem, maar dit was in elk geval behoorlik warm in Kaapstad, so geen probleem nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmich V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Goed geleë, veilig, super netjies. Baie dankie, alles was perfek en smaakvol!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leighton C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Dit was baie ontspannend. Dit plekkie geleë in 'n rustige en veilige area. Ek sal dit aanbeveel vir enige paartjie wat 'n wegbreek-naweek kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elze W
1 nag
5.0
Apr 2022

Vriendelik, warm en waarde vir geld. Anina's het 'n pragtige plek geskep en hulle diens is wonderlik. Ek sal dit verseker vir reisigers aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria J
Kort verblyf
5.0
Feb 2022

Ek het heerlik, rustig en veilig gekuier. Dit was sentraal geleë vir my behoeftes en dit was in 'n rustige omgewing. Anina is 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou sonder om in mens se persoonlike ruimte te oortree. Die plekkie was uiters skoon en netjies en het absoluut voldoen aan al my behoeftes. Dit was privaat met veilige toesluit parkering. Ek sal beslis weer van die plekkie gebruik maak in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Njalasingel 9, Goedemoed, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8234aebc4a925b71b7b6b3447def8d09d00a2c6c73e1467d48ecf9d37233a91893f1c24064b9ae46a4c6eac34f208c93f3cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 9 Njala Crescent Goedemoed, Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.826464778429 18.674805830688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang