@ Annie's
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Annie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Wendy P - Des 2023
Algehele gradering
Restful, relaxing.
@ Annie's se terugvoer
Dear Wendy, it was great to have you. Hope to see you again. Have a wonderful, blessed festive season. Kind regards, Annie.
Hans Labuschagne L - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker rustig.
@ Annie's se terugvoer
Hello Gans, dit was balie lekker on julle te ontvang. Ek is bly julle kon n blaaskansie neem. Geseende jaar en hoop dit is minder uitputtend as die vorige een. Beste groete, Tannie Annie
Helmo V - Jul 2024
Algehele gradering
Terleurstellend.
Zulaiga H - Okt 2022
Algehele gradering
It was a lovely and refreshing stay.
@ Annie's se terugvoer
Dear Zulaiga, it was such a pleasure to have you and your lovely family. I hope your next visit will have better weather. You are welcome any time. Have a lovely weekend.
Kind regards,
Annie.
Arthur S - Okt 2022
Algehele gradering
Dir was ons eerste besoek aan Pringlebaai en dit was amazing.
@ Annie's se terugvoer
Hi Arthur, dit is só lekker om ons pragtige, rustige omgewing met sulke gawe, natuurliefhebbers te deel. Julle is baie welkom enige tyd in die toekoms.
Vriendelike groete, Annie
Charlene D - Okt 2022
Algehele gradering
One het one baie geniet we slept like babies its very quiet and peaceful there.
Lees meer@ Annie's se terugvoer
Hi Cheryl, it was a pleasure to have you. So sorry I am only commenting now but with the loadshedding and the high season, things are a bit crazy. Have a lovely year and hope to see you again. Warm regards, Annie.
Magdelene B - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker rustig.
@ Annie's se terugvoer
Dit was net 'n plesier om julle te ontvang. Julle is altyd welkom om weer te kom. Netjiese, aangename gaste. 10 uit 10.
Anthea R - Apr 2022
Algehele gradering
Cosy.
@ Annie's se terugvoer
Thank you Anthea, that was kind. You were super guests and are welcome any time. Have a great week!
Janine O - Des 2022
Algehele gradering
Very quiet and tranquil setting away from the busy city.
@ Annie's se terugvoer
Hi Janene, I took a break myself hence the late opportunity to thank you for your stay. It was lovely to have you. May you and yours have a lovely blessed 2023. Warm regards, Annie.
Mirrie V - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
@ Annie's se terugvoer
Baie dankie Mirrie. Julle was uitstekende gaste en is weer welkom enige tyd.
Mooi, geseende jaar.
Marlene S - Des 2022
Algehele gradering
Baie geniet, dankie.
@ Annie's se terugvoer
More Marlene,
So jammer oor die artikel onder die bed, ek weet nie hoe ek dit gemis het nie want al die beddens word weggetrek van die muur met elke skoonmaak sessie.
Dit is 'n reel dat gaste hulle skottelgoed skoon laat, daarom voorsien ek genoeg Sunlight liquid en skottelgoedwas seep. Baie dankie dat jy die probleem met die masjien rapporteer, ek sal aandag daaraan skenk.
'n Mooi, geseende 2023 vir jou en jou gesin.
Lauren N - Okt 2019
Algehele gradering
Amazing accommodation and location.
@ Annie's se terugvoer
Lauren, it was a real pleasure to have you and your guests. It will be lovely to have you back.
Warm regards
Annie
Robyn T - Mrt 2019
Algehele gradering
The host was warm and welcoming would definitely recommend it to others, I had a pleasant peaceful weekend with my family will definitely return.
@ Annie's se terugvoer
Thank you Robyn.
I am so pleased that you had relaxing stay in our beautiful fynbos bioshere Thank you for taking the trouble to rate the accommodation
It was a pleasure to accommodate such neat, pleasant guests You are welcome back at anytime.
Kind regards,
Annie
Juan V - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Vriendelik en skoon.
@ Annie's se terugvoer
Hi Juan,
Baie dankie dat jy tyd afgestaan het vir die terugvoer waarvoor ek gevra het.
Julle is baie aangename gaste en ek sien uit na julle volgende kuiertjie.
Vriendelike groete,
Tannie Annie
Jade H - Mei 2019
Algehele gradering
We had a fantastic weekend at Annie's everything was A-for-a-way!
@ Annie's se terugvoer
Thank you so much, Jade, for taking the time to give your feedback. I really appreciate it. It was a pleasure to have had you. Thank you for leaving the apartment in a neat condition, you are welcome at any time.
Kindest regards,
Annie
Worin V - Nov 2017
Algehele gradering
Fantastic is all I can say.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties is al wat ek kan sê.
Wil net sê dat ek 'n miljoen kere sal gaan, dis so wonderlik. Annie, jy is die beste en het 'n pragtige paleis.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
@ Annie's se terugvoer
Thank you so much Warren, it was an absolute pleasure to have had you. Thank you for staying over and leaving everything neat and tidy. You are welcome back any time.
Kind regards,
Annie
Michelle G - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker en vriendelike dorpe.
@ Annie's se terugvoer
Dit is 'n voorreg om julle gesin te leer ken, jul is altyd welkom!
Ralton D - Des 2017
Algehele gradering
Very neat place. Friendly owner.
@ Annie's se terugvoer
Thank you Ralton it was a pleasure to have. You are welcome anytime.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boundary-weg 893, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang