Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Annie's

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir @ Annie's
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Wendy P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy P

Restful, relaxing.

Annie is such a lovely host. The place was exactly what we needed. Everything was there. She sent us directions, load shedding details and followed up!

@ Annie's se terugvoer

Dear Wendy, it was great to have you. Hope to see you again. Have a wonderful, blessed festive season. Kind regards, Annie.

@ Annie's
Hans Labuschagne L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans Labuschagne L

Lekker rustig.

Rustige bestemming. Uitgerus, min mense, min geraas.

@ Annie's se terugvoer

Hello Gans, dit was balie lekker on julle te ontvang. Ek is bly julle kon n blaaskansie neem. Geseende jaar en hoop dit is minder uitputtend as die vorige een. Beste groete, Tannie Annie

@ Annie's
Helmo V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Helmo V

Terleurstellend.

Nee, ons het minder lekker gebly.

Zulaiga H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zulaiga H

It was a lovely and refreshing stay.

Annie was a lovely host and was very attentive. She informed us of loadshedding schedules, and brought boardgames for the kids to enjoy. We are looking forward to our next weekend break, when we can visit again!

@ Annie's se terugvoer

Dear Zulaiga, it was such a pleasure to have you and your lovely family. I hope your next visit will have better weather. You are welcome any time. Have a lovely weekend.
Kind regards,
Annie.

@ Annie's
Arthur S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur S

Dir was ons eerste besoek aan Pringlebaai en dit was amazing.

'n Baie rustige omgewing. Ons het tot laataand die sterre gekyk en net die rustigheid geniet.

@ Annie's se terugvoer

Hi Arthur, dit is só lekker om ons pragtige, rustige omgewing met sulke gawe, natuurliefhebbers te deel. Julle is baie welkom enige tyd in die toekoms.
Vriendelike groete, Annie

@ Annie's
Charlene D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene D

One het one baie geniet we slept like babies its very quiet and peaceful there.

Myself and cousin had a ball we are both very grateful to Annie for opening her door at such a late time for us we honestly appreciate her , we looked and and the whole day for accommodation so we grateful that it was her that accommodated us glad to have met her. She went out of her way to make us feel comfortable. Thank you again Annie and pls be safe. Also thank you to the two who replied at Lekker slaap. Roxanne and Hannes I think.

@ Annie's se terugvoer

Hi Cheryl, it was a pleasure to have you. So sorry I am only commenting now but with the loadshedding and the high season, things are a bit crazy. Have a lovely year and hope to see you again. Warm regards, Annie.

@ Annie's
Magdelene B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdelene B

Lekker rustig.

Plek was baie nice en cosy, lekker geslaap onder daai vere-duvets en die "onverwagse gaste" het ons lekker laat lag - bobjaan se kind is darem maar koddig. Tannie Annie is 'n liewe mens en ons het haar belowe ons gaan weer kom kuier en ons gaan.

@ Annie's se terugvoer

Dit was net 'n plesier om julle te ontvang. Julle is altyd welkom om weer te kom. Netjiese, aangename gaste. 10 uit 10.

@ Annie's
Anthea R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea R

Cosy.

Loved the location as it was walking distance to shops and beach. The cottage was spacious and cozy.

@ Annie's se terugvoer

Thank you Anthea, that was kind. You were super guests and are welcome any time. Have a great week!

@ Annie's
Janine O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janine O

Very quiet and tranquil setting away from the busy city.

The place is located in a nice, quiet area. If peace is what you looking for, then this is it. Very rustic and old school and we had a pleasant stay there.

@ Annie's se terugvoer

Hi Janene, I took a break myself hence the late opportunity to thank you for your stay. It was lovely to have you. May you and yours have a lovely blessed 2023. Warm regards, Annie.

@ Annie's
Mirrie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mirrie V

Heerlik gekuier.

Ons het verlief geraak op Pringelbaai, so rustige plekkie. Die woonstel was lekker ruim en tannie Annie baie vriendelik en behulpsaam.

@ Annie's se terugvoer

Baie dankie Mirrie. Julle was uitstekende gaste en is weer welkom enige tyd.
Mooi, geseende jaar.

@ Annie's
Marlene S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene S

Baie geniet, dankie.

Annie's is baie sentreel geleë. Daar kan aandag aan netheid gegee word, onderbroek onder die dubbelbed uitgevee. Cutlery in kombuis was olierig. Skottelgoedwasmasjien werk nie 100% nie, moes als oorwas. Beddens was heerlik. Genoeg glase en borde. Rooster moet skoongemaak word. Tannie Annie is baie vriendelik en behulpsaam!

@ Annie's se terugvoer

More Marlene,
So jammer oor die artikel onder die bed, ek weet nie hoe ek dit gemis het nie want al die beddens word weggetrek van die muur met elke skoonmaak sessie.
Dit is 'n reel dat gaste hulle skottelgoed skoon laat, daarom voorsien ek genoeg Sunlight liquid en skottelgoedwas seep. Baie dankie dat jy die probleem met die masjien rapporteer, ek sal aandag daaraan skenk.
'n Mooi, geseende 2023 vir jou en jou gesin.

@ Annie's
Lauren N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren N

Amazing accommodation and location.

My husband and I and my parents and sister and her two children stayed this past weekend at Annie's in Pringle Bay. We were very comfortable. We had everything we needed at our fingertips and it was very relaxing and in a beautiful setting. I would definitely recommend the accommodation to anybody who it tired and needs a rest. We will definitely be back!

@ Annie's se terugvoer

Lauren, it was a real pleasure to have you and your guests. It will be lovely to have you back.

Warm regards
Annie

@ Annie's
Robyn T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn T

The host was warm and welcoming would definitely recommend it to others, I had a pleasant peaceful weekend with my family will definitely return.

Had a pleasant stay with my family, the host was warm and welcoming would definitely recommend to others and will definitely return. Had an awesome time.

@ Annie's se terugvoer

Thank you Robyn.
I am so pleased that you had relaxing stay in our beautiful fynbos bioshere Thank you for taking the trouble to rate the accommodation
It was a pleasure to accommodate such neat, pleasant guests You are welcome back at anytime.
Kind regards,
Annie

@ Annie's
Juan V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juan V

Baie lekker gekuier. Vriendelik en skoon.

Skoon en netjies. Baie lekker gekuier. Om te verbeter: Daar is 'n paar items wat dringend aandag/onderhoud moet kry, soos die geroeste/gekrapte buitetafel, coasters en sekuriteitshekke. Braaigeriewe deurgebrand, stortkop verstop, gekraakte (hol) snybord, ens.

@ Annie's se terugvoer

Hi Juan,
Baie dankie dat jy tyd afgestaan het vir die terugvoer waarvoor ek gevra het.
Julle is baie aangename gaste en ek sien uit na julle volgende kuiertjie.
Vriendelike groete,
Tannie Annie

@ Annie's
Jade H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jade H

We had a fantastic weekend at Annie's everything was A-for-a-way!

Upon our arrival, Annie received us with open arms, the accommodation was 5 star! We had short of nothing everything was on Parr. I will recommend this accommodation to anyone.

@ Annie's se terugvoer

Thank you so much, Jade, for taking the time to give your feedback. I really appreciate it. It was a pleasure to have had you. Thank you for leaving the apartment in a neat condition, you are welcome at any time.
Kindest regards,
Annie

@ Annie's
Worin V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Worin V

Fantastic is all I can say.

Just want to say I will go a million times, it was so wonderful, Annie, you're the best, I got a beautiful palace.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties is al wat ek kan sê.

Wil net sê dat ek 'n miljoen kere sal gaan, dis so wonderlik. Annie, jy is die beste en het 'n pragtige paleis.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

@ Annie's se terugvoer

Thank you so much Warren, it was an absolute pleasure to have had you. Thank you for staying over and leaving everything neat and tidy. You are welcome back any time.
Kind regards,
Annie

@ Annie's
Michelle G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G

Baie lekker en vriendelike dorpe.

Baie pragtige en rustige plek. Baie privaat en vriendelike eienaar. See en winkel is naby. Almal is oral so vriendelik. Ons wil sommer daar woon.

@ Annie's se terugvoer

Dit is 'n voorreg om julle gesin te leer ken, jul is altyd welkom!

@ Annie's
Ralton D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ralton D

Very neat place. Friendly owner.

The cleanest place I have been too in a long time. Everything awesome. Annie very friendly. Will recommend to anyone anytime.

@ Annie's se terugvoer

Thank you Ralton it was a pleasure to have. You are welcome anytime.

@ Annie's
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg 893, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA083f9b7abf76d35950449b86b9517a7fbef7a3610fb184c0057b8014dd3354fd04ea4291c6f32d39715bf7c15b3f9b963a3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 893 Boundary Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.348706702686 18.828664720059

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang