Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Annie's

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wendy P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Restful, relaxing. Annie is such a lovely host. The place was exactly what we needed. Everything was there. She sent us directions, load shedding details and followed up!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annie
@ Annie's
Dear Wendy, it was great to have you. Hope to see you again. Have a wonderful, blessed festive season. Kind regards, Annie.

Hans Labuschagne L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Lekker rustig. Rustige bestemming. Uitgerus, min mense, min geraas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annie
@ Annie's
Hello Gans, dit was balie lekker on julle te ontvang. Ek is bly julle kon n blaaskansie neem. Geseende jaar en hoop dit is minder uitputtend as die vorige een. Beste groete, Tannie Annie

Helmo V
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Jul 2024

Terleurstellend. Nee, ons het minder lekker gebly.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Zulaiga H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

It was a lovely and refreshing stay. Annie was a lovely host and was very attentive. She informed us of loadshedding schedules, and brought boardgames for the kids to enjoy. We are looking forward to our next weekend break, when we can visit again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annie
@ Annie's
Dear Zulaiga, it was such a pleasure to have you and your lovely family. I hope your next visit will have better weather. You are welcome any time. Have a lovely weekend. Kind regards, Annie.

Arthur S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Dir was ons eerste besoek aan Pringlebaai en dit was amazing. 'n Baie rustige omgewing. Ons het tot laataand die sterre gekyk en net die rustigheid geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annie
@ Annie's
Hi Arthur, dit is só lekker om ons pragtige, rustige omgewing met sulke gawe, natuurliefhebbers te deel. Julle is baie welkom enige tyd in die toekoms. Vriendelike groete, Annie

Charlene D
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

One het one baie geniet we slept like babies its very quiet and peaceful there. Myself and cousin had a ball we are both very grateful to Annie for opening her door at such a late time for us we honestly appreciate her , we looked and and the whole day for accommodation so we grateful that it was her that accommodated us glad to have met her. She went out of her way to make us feel comfortable. Thank you again Annie and pls be safe. Also thank you to the two who replied at Lekker slaap. Roxanne and Hannes I think.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annie
@ Annie's
Hi Cheryl, it was a pleasure to have you. So sorry I am only commenting now but with the loadshedding and the high season, things are a bit crazy. Have a lovely year and hope to see you again. Warm regards, Annie.

Magdelene B
Kort verblyf
5.0
Jun 2022

Lekker rustig. Plek was baie nice en cosy, lekker geslaap onder daai vere-duvets en die "onverwagse gaste" het ons lekker laat lag - bobjaan se kind is darem maar koddig. Tannie Annie is 'n liewe mens en ons het haar belowe ons gaan weer kom kuier en ons gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annie
@ Annie's
Dit was net 'n plesier om julle te ontvang. Julle is altyd welkom om weer te kom. Netjiese, aangename gaste. 10 uit 10.

Anthea R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Cosy. Loved the location as it was walking distance to shops and beach. The cottage was spacious and cozy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annie
@ Annie's
Thank you Anthea, that was kind. You were super guests and are welcome any time. Have a great week!

Janine O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2022

Very quiet and tranquil setting away from the busy city. The place is located in a nice, quiet area. If peace is what you looking for, then this is it. Very rustic and old school and we had a pleasant stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Annie
@ Annie's
Hi Janene, I took a break myself hence the late opportunity to thank you for your stay. It was lovely to have you. May you and yours have a lovely blessed 2023. Warm regards, Annie.

Mirrie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2022

Heerlik gekuier. Ons het verlief geraak op Pringelbaai, so rustige plekkie. Die woonstel was lekker ruim en tannie Annie baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Annie
@ Annie's
Baie dankie Mirrie. Julle was uitstekende gaste en is weer welkom enige tyd. Mooi, geseende jaar.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg 893, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA083f9b7abf76d35950449b86b9517a7fbef7a3610fb184c0057b8014dd3354fd04ea4291c6f32d39715bf7c15b3f9b963a3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 893 Boundary Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.348706702686 18.828664720059

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang