Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Belurana River Manor

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Benita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 34 resensies vir @ Belurana River Manor
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Theodore M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theodore M

Uitstekende diens.

Ek het baie lekker gebly.

Paul G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul G

Stunning place and location.

It was everything they promised and more. Great value for money. Thank you for your hospitality.

Lood E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lood E

Puik.

Belurana River Manor was fantasties. Die kamers is ruim, het alles wat benodig word en is pynlik netjies en silwerskoon. Die ligging is perfek, op die rivier, dis lekker stil en dis naby aan goeie eetplekke. Ons sal Belurana sonder twyfel weer besoek en enige tyd aanbeveel.

Bernadette N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bernadette N

Glad nie wat ek verwag het van die 4-ster wat hulle adverteer nie.

Hulle was beslis nie voorbereid om ons te ontvang nie. Daar was slegs een personeel lid aan diens. Sy moes ons in-check, barman wees en skoonmaak nadat daar 'n storm was. Ons kamer het deur die nag gelekt en sy was toe ook die enigste aan diens om te help. Daar was nie eens iemand om ons te help om die kar uit te pak nie en ook nie toe ons in die middel van die aand moes kamers ruil nie.

Lizette M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette M

Had a lovely stay at Belurana.

Lovely accommodation with friendly staff. Mobile phone reception in the room is very weak. The Wi-Fi works well for work but not always for streaming. I would definitely stay there again when visiting Upington.

Corne C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne C

Was lekker met kamer wat reeds koel gemaak is voor ek daar aangekom het.

Ek het baie lekker gebly. Poppie by ontvangs is baie vriendelik en hulpvaardig. Kamer het al die nodige luuksighede beskikbaar.

Peter T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter T

Clean and neat.

Pleasant facility, set on the banks of the river. Access was confusing, but we found our way.

Jos H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jos H

A repeated and delayed visit (Covid).

The people at the hotel are wonderful, they all went the extra 100 miles to solve our personal problem. Thanks again for all the help. The service and breakfast are perfect as they were before Covid.

Tjaart V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart V

Baie lekker.

Baie lekker gewees, sal weer so maak.

Leana B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana B

Mooi gastehuis.

Pragtige plek, kort net bietjie die ekstra onderhoud hier en daar, met die baie reën het ons dak baie gelek so die vloer was sopnat gewees.

Karin B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karin B

Swembad was heerlik in die hitte en die dame wat stryk se kroegdiens was puik.

Swembad was heerlik en personeel baie vriendelik. Dis 'n pragtige plek maar ons deur kon nie sluit nie. Die Jacuzzi-bad se jets het nie gewerk nie en ons het so uitgesien daarna en die koffie-area was vol miere. Ons kon ook nie aandete daar nuttig nie en moes weer ry om te gaan eet. Verder was dit baie skoon en rustig. Sal beslis weer daar bly as al hierdie goedjies uitgesorteer word.

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Zunthia R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zunthia R

Fantastiese aand langs die Oranjerivier.

Ons het 'n fantastiese nag op die oewer van die Oranjerivier gehad. Die personeel is gasvry, vriendelik en uiters professioneel. Die eenheid is absoluut pragtig en baie netjies. Die uitsig was asemrowend vanaf ons eenheid en ons het die rustigheid van die omgewing ongelooflik baie geniet. Ons sal beslis weer daar oornag as ons in die omgewing is.

Melissa R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa R

Our stay was top class, thank you.

Staff was very friendly, will visit again soon.

Nelia M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia M

Baie lekker.

Goeie, vriendelike diens.

Florentia H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Florentia H

Die verblyf was fantasties.

Belurana River Manor is 'n pragtige en netjiese plek. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sien beslis uit na ons volgende kuier.

Elaine H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine H

Our stay was comfortable. Unfortunately, the water was ice cold the day we left. We could not shower or bath.

The breakfast was delicious.

Christopher M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher M

Nice stay.

Overall a nice stay and experience.

Monique D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Monique D

Heel lekker.

Ons het heel lekker gebly. Die kamers kort egter bietjie werk. Die gebou is al bietjie vervalle. Die bed se matras kan maar vervang word. En dit was nie oral skoon nie. Goggas in die kaste en by die yskas. Ontbyt was heel lekker.

Owen M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Owen M

Hierdie is nie 'n plek om te bly as jy vir besigheid reis nie.

Hierdie is meer 'n venue vir funksies of so. Ek moes heeltyd loop en mense soek, mense soek vir ontvangs om in te boek, om weer uit te boek. Die ontbytsaal soek, want niemand het iets gesê nie. By die ontbytsaal aangekom, niemand daar nie, staan daar rond en soek toe maar iemand. Nie goeie kliëntediens nie. Mure is papierdun. Badkamer het plastiekstortvloer met rubbermatjie. Mag binne mense se smaak wees, maar ek sal nie weer die blyplek gebruik nie.

Annatjie M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie M

Baie lekker

Baie lekker, netjies en heerlike ontbyt

Liesel M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel M

Bo my verwagting, vriendelike mense puik diens.

Bestuur het uit hul pad gegaan vir ons, oulike mense sal enige tyd weer besoek. Alles was bo ons verwagting, die kamer wat ons bespreek het was vervang met iets beters en ons kamer was alreeds pragtig, maar hulle het ons geskuif sonder ekstra koste.

@ Belurana River Manor se terugvoer

Thank you, Liesel for your beautiful review. We hope to see you again.
Regards,
Cornerlia
Belurana River Boutique GH

@ Belurana River Manor
Sean S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sean S

Pragtige Ligging.

Het daar oornag vir werk, wonderlike ligging, baie goed toegerus, meer na 'n vakansie gevoel as 'n sakereis.

Katryn V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katryn V

Gasvryheid uit die boonste rakke.

Weereens baie dankie aan @ Belurana River Manor vir hul uitmuntende gasvryheid, als was soos verwag, uitstekend. Die 2de maal wat ons daar bly en als is nog net so professioneel en uitmuntend soos die eerste keer. Dankie Poppie wat als vir ons reg gehad het met ons aankoms. Jy is n ster.

Johan K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Heerlik gebly. Baie goeie diens gekry.

Ontvangs en diens uitnemend. Pragtig geleë. Verblyf netjies en skoon. Het alles waaraan jy kan dink.

Katryn V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Katryn V

Baie vriendelike personeel wat ons met ope arms verwelkom het.

Pragtige, gemaklike verblyf.

@ Belurana River Manor se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons tuis gegaan het. Dit is lekker om sulke oulike gaste te kan ontvang hier.
Ons hoop julle kom kuier vir ons vinnig weer

Groete
Cornelia
Belurana

@ Belurana River Manor
Alan K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alan K

Beautiful setting and garden.

A lot of old stuff put together in Room 4b and no light lunch available from the kitchen. It would have been nice to have lunch in the garden! Inferior bedding and old mattress. Reception very nice. Breakfast disappointing. Setting and cutlery, etc. were stunning!

Tertius B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Tertius B

Baie teleurstellend.

Het gesukkel om toegang te kry by hek. Ontvangs baie onprofessioneel, kamer netjies en skoon. Mense het tot laat aand geraas by swembad. Vuil buitekamer. Geen water in stort. Geen ontbytplek was toe.

Eugene H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene H

Gemaklik en kon lekker ontspan.

Ten sterkste aanbeveel. Help my om dokumente te druk en elektronies te stuur. Aangename atmosfeer.

Abraham K - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abraham K

Uitstekend, goeie diens en heerlike etes. Die ligging is mooi, al raas die karre bietjie.

Uitstekend, goeie diens en heerlike etes. Die ligging is mooi, al raas die karre bietjie.

Marno V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marno V

Ons het ons luukse verblyf hier geniet!

Ons het die borrelbad en vibreer stoel geniet! Die rivier uitsig in die laatmiddag was net was ons nodig gehad het. Ons het rustig geslaap.

@ Belurana River Manor se terugvoer

Baie dankie vir die review.
Julle is altyd welkom hier by ons en ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Groete,
Cornelia
Belurana Bestuur

@ Belurana River Manor
Corinne H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Corinne H

Mooi, rustig en veilig.

Baie dankie vir 'n vriendelike ontvangs en lekker oorslaap.

Lyndon L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lyndon L

Dit was oraait, maar nie oortreflik soos verwag nie.

Ons het 'n tydjie gewag vir die diens toe ons arriveer.

@ Belurana River Manor se terugvoer

Goeie dag Lyndon

Vreeslik dankie vir die terugvoering. Ons is so jammer vir die ongerief en het die situasie alreeds hanteer. Ons hoop regtig julle kom kuier weer vir ons sodat ons dit kan regstel en julle n wonderlike ervaring kan gee.

Groete,
Cornelia Steenkamp
Bestuurder

@ Belurana River Manor
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brugstraat 2, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71PNoWjwcYUVRs5Cbb7fs926ZuuGPLbpTnCo23euaq79rZFaao?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 2 Brug Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.462696835628 21.242523757286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang