Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Bietjie Moeg Self-Catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Blerk-laan, Eenheid 4 Thora's Place, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Vanaf R3 525 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

@ Bietjie Moeg Self-Catering bied selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Langenhoven Park, Bloemfontein, in die Vrystaat. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na gerieflike verblyf sodat hulle die stad kan verken.

Dié woonstel op die grondverdieping bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en daar is 'n dubbelbed in die derde slaapkamer. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste, gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede badkamer het 'n bad. Daar is nog 'n badkamer met 'n toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n groot, gemaklike rusbank en 'n slim-TV. Daar is ook 'n braai-area met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n tuin met braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Van Blerk-laan, Eenheid 4 Thora's Place, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 525
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 525
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Blerk-laan, Eenheid 4 Thora's Place, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb22d565f28ecfb9e4cadc9dfa1f4a74ecdbdd05ced9a00cf1db3e3772ec1c2d0b71d3e056c6348733003c2ddf518dd361cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 525 per nag (plek vir 8) Van Blerk Avenue Unit 4 Thora's Place 9330 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.085147162378 26.165889773807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang