Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Carey 43

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Koekie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 35 resensies vir @ Carey 43
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jo-anne C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne C

Rustig. Bederf met 'n groot plaasontbyt. Eienaars doen werklik moeite.

Vir seker. Eienaars baie gasvry.

Fanus N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus N

Netjiese, veilige verblyf met alles wat nodig is.

Baie lekker gebly. Gasheer en vrou is aangename mense wat ekstra moeite doen.

@ Carey 43 se terugvoer

Bly julle het lekker gebly. Vertrou julle is veilig terug in Graaf-Reinette. Groete van huis tot huis.

@ Carey 43
Joalett B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joalett B

Dit was baie lekker, met goeie diens en 'n ongelooflike ontbyt.

Sien sterre.

@ Carey 43 se terugvoer

Bly dit het aan julle verwagtinge voldoen.

@ Carey 43
Elsje D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje D

Ons is hartlik ontvang.

Manfred en Maria het uit hul pad gegaan om ons hartlik te ontvang. Alles wat ons benodig, was beskikbaar. Maria se ontbyt was groot en heerlik. Baie dankie!

@ Carey 43 se terugvoer

Was lekker om julle te ontmoet. Blessings!

@ Carey 43
Jaco S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Huis weg van ons huis.

Wonderlike mense. Voel dadelik tuis. Kamers skoon en netjies. Fantastiese ontbyt. Kan 'n baie lekker plek vir 'n groep vriende ook wees.

@ Carey 43 se terugvoer

Lekker gekuier. Jagters altyd welkom.

@ Carey 43
Anke W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke W

Perfek vir ons sakereis.

Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig en het ons verblyf baie lekker gemaak. Die ontbyt elke oggend was heerlik. Die kamers was netjies en ons het oor die algemeen 'n aangename ervaring gehad.

Johan D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan D

Loved the garden, the place was neat.

Had a great stay at the guesthouse.

Bennie H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie H

Uitsonderlik!

Die gasvryheid van die eienaars was iets wat ons sal onthou. Dan: Die ontbyt, ons het nog nie so iets beleef by 'n gastehuis nie! Ek beveel @ Carey 43 aan vir 'n onvergeetlike verblyf!

Hermias S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermias S

Superskoon, netjies, rustige omgewing en 2 wonderlike gasvrye mense.

Superskoon, netjies, rustige omgewing en 2 wonderlike gasvrye mense. Lekker groot ontbyt. Kan dit vir enige iemand aanbeveel.

Penny D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penny D

Fantastic Free State hospitality.

Friendly pleasant hosts, couldn't do enough to ensure we had a wonderful stay. Comfortable accommodation, a pretty and neat courtyard, and a beautiful sparkling swimming pool. Thank you Koekie and Franz.

@ Carey 43 se terugvoer

Was lovely having you.
Regards. @ Carey 43

@ Carey 43
Roelien R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien R

Lieflik!

Tannie Koekie het gereeld opgevolg en seker gemaak ek is OK en veilig. Die ontbytpakkie vir die lang pad terug was met soveel liefde en moeite gepak! Baie dankie!

@ Carey 43 se terugvoer

Soo bly dat jy dit geniet het.
Miskien sien ons julle weer!
Groete van huis tot huis.

@ Carey 43
Hester W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester W

Baie vriendelike gasheer en gasvrou en professional en sal beslis weer soontoe gaan. Die ontbyt was die beste ooit wat ons by enige restaurant of gastehuis al geëet het.

Ons was baie tevrede met wat ons gekry het en waarde vir geld. Ontsettend netjies en skoon. Linne en beddegoed was skoon.

@ Carey 43 se terugvoer

Baie dankie, dit was lekker om julle hier te hê. Julle was aangename gaste.

@ Carey 43
Morne C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Morne C

Gasvry, snoesig, aangenaam, te kort!

Ons was ontvang met ope arms van gasvryheid en vreeslike lekker kos! Die kamers het niks tekortgekom nie, ongelooflik netjies en voldoen aan alle vereistes. No stone was left unturned!

Cornelis V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelis V

Waarde vir geld

Waarde vir geld gekry uit die verblyf. Was nie te ver gewees vanaf die wedren nie, dehalwe goed gelee.

@ Carey 43 se terugvoer

Dit was gaaf om sulke oulike jongmense te ontmoet. Ons waardeer dit.

@ Carey 43
Dalene D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene D

Ongelooflike diens.

Pragtig toegeruste kamers. Vriendelike en hulpvaardige gashere. Ons was regtig verras met die juweel en sal dit enige tyd aanbeveel.

@ Carey 43 se terugvoer

Hi Dalene and Kevin ! Thank you for your positive rating. We enjoyed having you and you are always welcome to come for a cup of coffee when you are nearby. We saw old Mac from Klerksdorp on Saturday and he remembers Kevin well - was very impressed with your profile pic on whats app. Have a beautiful day. Regards. Manfred and Koekie.

@ Carey 43
Sannelie P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sannelie P

Gasvry, rustig en beslis 'n oornagplek wat ons weer sal besoek.

Ons het baie welkom gevoel van die oomblik wat ons gestop het. Koekie het uit haar pad uit gegaan om alles vir ons so gemakilik moontlik te maak. Dit was waarlik baie lekker om by @Carey 43 te oornag en om Koekie en Manfred te ontmoet.

Eugene C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene C

Baie lekker en tuis gevoel.

Baie tuis gevoel en lekker gebly. Vra veral oor die bierbekers!

@ Carey 43 se terugvoer

Was gaaf om twee sulke oulike jongmense te huisves. Maak gerus 'n draai as julle in die omgewing is.
Groete van huis tot huis.
Manfred en Koekie.

@ Carey 43
Lukas L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas L

Absoluut waarde vir geld.

Ontvangs was hartlik en aangenaam. Manfred en Koekie is besonderse gasheer en gasvrou. Die kamer is netjies en goed ingerig. Ons het heerlik ontspan in die tuin. Ontbyt was heerlik en goed voorberei. Persoonlike diens is uitstekend. Sal beslis weer daar gaan bly sonder om enige ander akkommodasie te oorweeg.

@ Carey 43 se terugvoer

Gaaf om julle hier te hê. Kom maak `n draai al is dit net vir `n koffie as julle weer hier verby ry. Groete van huis tot huis. Manfred en Koekie

@ Carey 43
Jan P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan P

Dit was uitstekend.

Die plek is baie netjies, lekker swembad om in af te koel. Gasheer en -vrou baie vriendelik en aangenaam om mee saam te kuier. Dit was baie interessant en baie geniet.

@ Carey 43 se terugvoer

Baie dankie. Ons is bly dat julle julle verblyf geniet het. Ons het ook lekker gekuier.
Groete van huis tot huis.
Manfred en Koekie
@ Carey43

@ Carey 43
Rina V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V

Baie gasvry, vriendelik, laat jou tuisvoel.

Gastehuis en kamer baie netjies en skoon. Vriendelike ontvangs. Ontbyt baie goed. Sal beslis aanbeveel.

@ Carey 43 se terugvoer

Dit was lekker om julle te ontmoet. Ons is baie dankbaar dat dit 'n aangename ondervinding was.
Groete, van huis tot huis.
Manfred en Koekie Roth

@ Carey 43
Johan P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Dit was 'n uitstekende ervaring met ongekende diens en gasvryheid.

Die gasvryheid en diens wat ons ontvang het is iets wat ons nie gewoond is aan die rand nie. Die Roth familie is vriendelik en bedagsaam en hulle gaan uit hulle pad uit om diens te lewer. Die perseel is pragtig en die rustigheid is amper tasbaar. die enigste ding wat ek teen my verblyf gehad het was dat dit so kort was. Ons sal graag weer daar wil draai en die volgende keer sal ons beslis dit so beplan dat ons bietjie meer tyd daar spandeer. Uitstekend!

@ Carey 43 se terugvoer

Ons is baie bly dat julle rustigheid by ons kon ervaar en julle verblyf geniet het. Maak 'n draai vir koffie, tee of 'n sappie as julle in ons omgewing is. Dit sal gaaf wees om julle weer te sien.
Groete van Manfred en Koekie
@ Carey 43

@ Carey 43
Neil En Miranda T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil En Miranda T

Uitstekende diens en gasvryheid.

Uitstekende diens en begrip vir elke situasie buite die gewone en die beste gasvryheid ooit.

Thembi H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thembi H

Peaceful.

Very secure place in a peaceful and relaxed environment. Very clean and healthy breakfast.

@ Carey 43 se terugvoer

Thank you Thembi. Keep up the good work. Regards, Manfred and Koekie Roth @ Carey 43.

@ Carey 43
Dorien B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dorien B

Ons was vriendelik ontvang. Baie dankie.

Ons het lekker gebly en die ontbyt en padkos geniet. Ons het veilig gevoel en kon kom en gaan soos ons wil. Dankie vir u vriendelikheid.

@ Carey 43 se terugvoer

Ons is bly julle het veilig gery. Hoop om weer vorentoe te sien, al kom julle net vir `n koppie koffie aan. Groete van huis tot huis. Manfred en koekie

@ Carey 43
Elise V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise V

Die beste gasvryheid ooit!

Ons het na bespreking omtrent onmiddelik 'n boodskappie van die gasvrou gekry om ons welkom te heet en van daar af was Koekie en Mannfred Roth se gasvryheid warm en het ons baie welkom laat voel. Ons is by ons aankoms begroet met 'n glasie yskoue vrugtesap (dit was 'n warm middag) en 'n fles met koue water. Die fasiliteite was mooi met 'n pragtige lapa en swembad. Die kamer was gemaklik en netjies. Ons het heerlik geslaap.

@ Carey 43 se terugvoer

Bly julle het julle Bothaville/Wessselsbron uitstappie geniet. Dit was aangenaam om julle te leer ken.
Geniet julle skattejag.
Groete van huis tot huis.
Manfred en Koekie

@ Carey 43
Bobo V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bobo V

Gasvryheid!

Baie gasvrye eienaar wat omgee!

@ Carey 43 se terugvoer

Was lekker om julle oud-Potchefstromers hier te he.
Bly dat julle dit geniet het by ons.
Groete van huis tot huis.
Manfred en Koekie

@ Carey 43
Janus B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janus B

Netjies, skoon en baie verwelkomend.

Ons was hartlik ontvang en het sommer vinnig tuis gevoel. Die Koekie en Manfred was baie behulpsaam en het seker gemaak dat ons alles et wat ons nodig het. Die ontbyt was heerlik. Kamers was netjies en skoon.

@ Carey 43 se terugvoer

Dit was wonderlik om sulke gawe jongmense te huisves! Maak weer so as julle koffie skink.
Groetnis en bly soos julle is.

Manfred en Koekie

@ Carey 43
Ip S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ip S

Baie tevrede met diens en bykomstighede.

Die buitelugfasiliteite het ons baie goed gepas omdat ons hou van langs 'n vuurtjie sit, dan die dekor wat perfek by alles inpas.

@ Carey 43 se terugvoer

Was baie lekker om mede buitelug liefhebbers te kon huisves. Maak 'n draai as julle weerr die langpad aandurf.

Groetnis,
Manfred en Koekie

@ Carey 43
Lynette B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette B

Die oulikste twee mense.

Ek sal hierdie plekkie hoog aanbeveel. Vriendelikheid is bo op die lysie. Sal enige tyd weer daar bly. Uitstekende diens.

@ Carey 43 se terugvoer

Baie dankie julle twee. Ons het julle geselskap baie geniet. Groete van huis tot huis.

Manfred en Koekie
@ Carey 43

@ Carey 43
Anré L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anré L

'n Huisie weg van die huis af.

Soó welkom gevoel op die perseel. Kamer netjies, gerieflik en deeglik toegerus. Ons kon ook 'n heerlike ontbyt geniet voor die lang pad terug huis toe. Beslis 'n huisie weg van die huis af!

@ Carey 43 se terugvoer

Ons is so bly dat julle lekker gebly het, en veilig tuis is. Dit was voorwaar 'n plesier om sulke oulike jongmense te ontmoet.
Groete van huis tot huis.
Manfred en Koekie.

@ Carey 43
Joretha V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joretha V

Vriendelike, behulpsame mense, lekker warm geslaap, baie skoon en netjies met heerlike ontbyt.

Regte bed en breakfast, vriendelike mense, wat uit hul pad gaan om dit nog beter te maak. Warm geslaap en heerlike ontbyt genuttig. Silwerskoon en baie veilig.

@ Carey 43 se terugvoer

Hallo daar !
Kry julle baie koud. Hier by ons ook nou al koud. Die winter is hier!
Dit was lekker om julle te huisves! Ons beste wense aan die fietsryers ! Sukses wag op julle met 'n ondersteuner soos Ma.
Groete van huis tot huis.
Manfred en Koekie Roth
@ Carey 43

@ Carey 43
Rina L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina L

'n Ware oase vir oorslaap op 'n warm en ver reis.

Gevoel asof ons by familie kuier, dankie vir al die ekstra bederfies.

@ Carey 43 se terugvoer

Baie bly dat jy en Chris dit geniet het. Ons vertrou dat julle veilig terug is in "The windy city" Vakansie is heerlik, maar jou huis bly maar jou huis ! Groetnis ! Manfred en Koekie

@ Carey 43
Rita R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita R

Skoon, netjies, heerlike ontbyt en baie gasvry!

Ons was baie beïndruk met @ Carey 43, sal beslis weer daar oornag. Baie goeie waarde vir geld.

@ Carey 43 se terugvoer

Baie dankie! Dit was gaaf om julle te ontmoet. Ons sien uit na die volgende besoek.

Groete van huis tot huis!
Manfred en Koekie Roth by @ Carey 43

@ Carey 43
Hans W - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans W

Lekker!

Baie vriendelik en profesioneel. Hartlik en netjies.

@ Carey 43 se terugvoer

Ek is baie bly dat jy dit geniet het. Ek hoop dat jy 'n baie groot vis uit die Koppiesdam getrek het en jou gate uit geniet het.
Groete van huis tot huis.
Koekie Roth
@ Carey43

@ Carey 43
Thabang M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thabang M

Nothing to complain about.

We would like to thank @ Carey 43 for their warm hospitality.

@ Carey 43 se terugvoer

We enjoyed having you.

Warm regards,
@ Carey 43 - management

@ Carey 43
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Carey-straat 43, Bothaville, 9660, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97725520ac5d80d75ea1ec7589aa9985aa41c3d3fdb8031402831ced3339c939977cd9b75aef6dfb4de961a0f0e147133691?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 43 Carey Street Bothaville 9660 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -27.383766734461 26.615120172501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang