@ Carey 43
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Koekie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Jo-anne C - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig. Bederf met 'n groot plaasontbyt. Eienaars doen werklik moeite.
Fanus N - Jan 2024
Algehele gradering
Netjiese, veilige verblyf met alles wat nodig is.
@ Carey 43 se terugvoer
Bly julle het lekker gebly. Vertrou julle is veilig terug in Graaf-Reinette. Groete van huis tot huis.
Joalett B - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was baie lekker, met goeie diens en 'n ongelooflike ontbyt.
@ Carey 43 se terugvoer
Bly dit het aan julle verwagtinge voldoen.
Elsje D - Sep 2023
Algehele gradering
Ons is hartlik ontvang.
@ Carey 43 se terugvoer
Was lekker om julle te ontmoet. Blessings!
Jaco S - Jul 2023
Algehele gradering
Huis weg van ons huis.
@ Carey 43 se terugvoer
Lekker gekuier. Jagters altyd welkom.
Anke W - Okt 2022
Algehele gradering
Perfek vir ons sakereis.
Johan D - Okt 2022
Algehele gradering
Loved the garden, the place was neat.
Bennie H - Nov 2021
Algehele gradering
Uitsonderlik!
Hermias S - Okt 2021
Algehele gradering
Superskoon, netjies, rustige omgewing en 2 wonderlike gasvrye mense.
Penny D - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastic Free State hospitality.
@ Carey 43 se terugvoer
Was lovely having you.
Regards. @ Carey 43
Roelien R - Sep 2021
Algehele gradering
Lieflik!
@ Carey 43 se terugvoer
Soo bly dat jy dit geniet het.
Miskien sien ons julle weer!
Groete van huis tot huis.
Hester W - Des 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike gasheer en gasvrou en professional en sal beslis weer soontoe gaan. Die ontbyt was die beste ooit wat ons by enige restaurant of gastehuis al geëet het.
@ Carey 43 se terugvoer
Baie dankie, dit was lekker om julle hier te hê. Julle was aangename gaste.
Morne C - Mrt 2021
Algehele gradering
Gasvry, snoesig, aangenaam, te kort!
Cornelis V - Sep 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld
@ Carey 43 se terugvoer
Dit was gaaf om sulke oulike jongmense te ontmoet. Ons waardeer dit.
Dalene D - Jun 2019
Algehele gradering
Ongelooflike diens.
@ Carey 43 se terugvoer
Hi Dalene and Kevin ! Thank you for your positive rating. We enjoyed having you and you are always welcome to come for a cup of coffee when you are nearby. We saw old Mac from Klerksdorp on Saturday and he remembers Kevin well - was very impressed with your profile pic on whats app. Have a beautiful day. Regards. Manfred and Koekie.
Sannelie P - Mrt 2019
Algehele gradering
Gasvry, rustig en beslis 'n oornagplek wat ons weer sal besoek.
Eugene C - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker en tuis gevoel.
@ Carey 43 se terugvoer
Was gaaf om twee sulke oulike jongmense te huisves. Maak gerus 'n draai as julle in die omgewing is.
Groete van huis tot huis.
Manfred en Koekie.
Lukas L - Mei 2018
Algehele gradering
Absoluut waarde vir geld.
@ Carey 43 se terugvoer
Gaaf om julle hier te hê. Kom maak `n draai al is dit net vir `n koffie as julle weer hier verby ry. Groete van huis tot huis. Manfred en Koekie
Jan P - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was uitstekend.
@ Carey 43 se terugvoer
Baie dankie. Ons is bly dat julle julle verblyf geniet het. Ons het ook lekker gekuier.
Groete van huis tot huis.
Manfred en Koekie
@ Carey43
Rina V - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie gasvry, vriendelik, laat jou tuisvoel.
@ Carey 43 se terugvoer
Dit was lekker om julle te ontmoet. Ons is baie dankbaar dat dit 'n aangename ondervinding was.
Groete, van huis tot huis.
Manfred en Koekie Roth
Johan P - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was 'n uitstekende ervaring met ongekende diens en gasvryheid.
Lees meer@ Carey 43 se terugvoer
Ons is baie bly dat julle rustigheid by ons kon ervaar en julle verblyf geniet het. Maak 'n draai vir koffie, tee of 'n sappie as julle in ons omgewing is. Dit sal gaaf wees om julle weer te sien.
Groete van Manfred en Koekie
@ Carey 43
Neil En Miranda T - Jan 2018
Algehele gradering
Uitstekende diens en gasvryheid.
Thembi H - Des 2018
Algehele gradering
Peaceful.
@ Carey 43 se terugvoer
Thank you Thembi. Keep up the good work. Regards, Manfred and Koekie Roth @ Carey 43.
Dorien B - Jun 2018
Algehele gradering
Ons was vriendelik ontvang. Baie dankie.
@ Carey 43 se terugvoer
Ons is bly julle het veilig gery. Hoop om weer vorentoe te sien, al kom julle net vir `n koppie koffie aan. Groete van huis tot huis. Manfred en koekie
Elise V - Feb 2018
Algehele gradering
Die beste gasvryheid ooit!
Lees meer@ Carey 43 se terugvoer
Bly julle het julle Bothaville/Wessselsbron uitstappie geniet. Dit was aangenaam om julle te leer ken.
Geniet julle skattejag.
Groete van huis tot huis.
Manfred en Koekie
Bobo V - Jun 2018
Algehele gradering
Gasvryheid!
@ Carey 43 se terugvoer
Was lekker om julle oud-Potchefstromers hier te he.
Bly dat julle dit geniet het by ons.
Groete van huis tot huis.
Manfred en Koekie
Janus B - Mei 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon en baie verwelkomend.
@ Carey 43 se terugvoer
Dit was wonderlik om sulke gawe jongmense te huisves! Maak weer so as julle koffie skink.
Groetnis en bly soos julle is.
Manfred en Koekie
Ip S - Jun 2018
Algehele gradering
Baie tevrede met diens en bykomstighede.
@ Carey 43 se terugvoer
Was baie lekker om mede buitelug liefhebbers te kon huisves. Maak 'n draai as julle weerr die langpad aandurf.
Groetnis,
Manfred en Koekie
Lynette B - Sep 2017
Algehele gradering
Die oulikste twee mense.
@ Carey 43 se terugvoer
Baie dankie julle twee. Ons het julle geselskap baie geniet. Groete van huis tot huis.
Manfred en Koekie
@ Carey 43
Anré L - Okt 2017
Algehele gradering
'n Huisie weg van die huis af.
@ Carey 43 se terugvoer
Ons is so bly dat julle lekker gebly het, en veilig tuis is. Dit was voorwaar 'n plesier om sulke oulike jongmense te ontmoet.
Groete van huis tot huis.
Manfred en Koekie.
Joretha V - Jun 2017
Algehele gradering
Vriendelike, behulpsame mense, lekker warm geslaap, baie skoon en netjies met heerlike ontbyt.
@ Carey 43 se terugvoer
Hallo daar !
Kry julle baie koud. Hier by ons ook nou al koud. Die winter is hier!
Dit was lekker om julle te huisves! Ons beste wense aan die fietsryers ! Sukses wag op julle met 'n ondersteuner soos Ma.
Groete van huis tot huis.
Manfred en Koekie Roth
@ Carey 43
Rina L - Apr 2017
Algehele gradering
'n Ware oase vir oorslaap op 'n warm en ver reis.
@ Carey 43 se terugvoer
Baie bly dat jy en Chris dit geniet het. Ons vertrou dat julle veilig terug is in "The windy city" Vakansie is heerlik, maar jou huis bly maar jou huis ! Groetnis ! Manfred en Koekie
Rita R - Jul 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies, heerlike ontbyt en baie gasvry!
@ Carey 43 se terugvoer
Baie dankie! Dit was gaaf om julle te ontmoet. Ons sien uit na die volgende besoek.
Groete van huis tot huis!
Manfred en Koekie Roth by @ Carey 43
Hans W - Apr 2017
Algehele gradering
Lekker!
@ Carey 43 se terugvoer
Ek is baie bly dat jy dit geniet het. Ek hoop dat jy 'n baie groot vis uit die Koppiesdam getrek het en jou gate uit geniet het.
Groete van huis tot huis.
Koekie Roth
@ Carey43
Thabang M - Aug 2017
Algehele gradering
Nothing to complain about.
@ Carey 43 se terugvoer
We enjoyed having you.
Warm regards,
@ Carey 43 - management
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Carey-straat 43, Bothaville, 9660, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang