Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Carey 43

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Carey-straat 43, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@ Carey 43 is 'n B&B in Bothaville wat deur die eienaar bestuur word. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oorslaapplek onderweg na verskeie bestemmings.

Verblyf is beskikbaar in 5 kamers wat elkeen uniek versier is. Elke kamer het 'n dubbelbed of 'n enkelbed en 'n en suite-stort. 'n Paar van die kamers het lugversorging en die ander het plafonwaaiers. Elke kamer het sy eie ingang, gratis WiFi, 'n TV met M-Net en Kyknet, en koffie- en teemaakgeriewe.

Die gastehuis het 'n swembad, 'n lapa met 'n TV en veerpyltjiebord, en veilige parkeerplek.

@ Carey 43 is naby die sentrale sakegebied, 'n paar winkels en restaurante, die hospitaal en ander geriewe geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Jo-anne C
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Bederf met 'n groot plaasontbyt. Eienaars doen werklik moeite. Vir seker. Eienaars baie gasvry.
Mei 2024
Fanus N
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese, veilige verblyf met alles wat nodig is. Baie lekker gebly. Gasheer en vrou is aangename mense wat ekstra moeite doen.
Jan 2024
Joalett B
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie lekker, met goeie diens en 'n ongelooflike ontbyt. Sien sterre.
Jan 2024
Elsje D
Saam met lewensmaat
5.0
Ons is hartlik ontvang. Manfred en Maria het uit hul pad gegaan om ons hartlik te ontvang. Alles wat ons benodig, was beskikbaar. Maria se ontbyt was ...
Sien meer
Sep 2023
Jaco S
Gesin met tieners
5.0
Huis weg van ons huis. Wonderlike mense. Voel dadelik tuis. Kamers skoon en netjies. Fantastiese ontbyt. Kan 'n baie lekker plek vir 'n groep vriende ...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Koekie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Carey-straat 43, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • Gaste dink @ Carey 43 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Carey-straat 43, Bothaville, 9660, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97725520ac5d80d75ea1ec7589aa9985aa41c3d3fdb8031402831ced3339c939977cd9b75aef6dfb4de961a0f0e147133691?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 43 Carey Street Bothaville 9660 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -27.383766734461 26.615120172501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang