Carey 43
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Carey-straat 43, Bothaville, 9660, Vrystaat
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Carey 43 is 'n B&B in Bothaville wat deur die eienaar bestuur word en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oorslaapplek op pad na verskeie bestemmings.
Verblyf word in 5 kamers gebied. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Al die kamers het lugversorging, privaat ingange, gratis WiFi, TV's en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die gastehuis het 'n swembad, 'n lapa met 'n TV en veerpyltjiebord, en veilige parkeerplek.
Carey 43 is naby die sentrale sakegebied, 'n paar winkels en restaurante, die hospitaal en ander geriewe geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ester Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Carey-straat 43, Bothaville, 9660, Vrystaat
- Gaste dink Carey 43 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Carey-straat 43, Bothaville, 9660, Vrystaat