Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Greys Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Sonja D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Veilig, stil en netjiese oornag. Oornag - veilige en stil oornag plek. Die kamer was netjies en gerieflik. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irmi D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Lekker gebly. Goeie nagrus, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda B
1 nag
5.0
Nov 2024

Vriendelike ontvangs. Baie dankie vir goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kyle F
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jan 2025

100%. Perfect accommodation for my needs. Only negative was the lack of an appropriate place to work. The dedicated space was a bar counter height desk with a bar chair that wasn't all that comfortable. Saying that, I will definitely stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rinalda B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Baie mooi en moderne verblyf met veilige parkering. Baie lekker gebly. Baie netjies en moderne kamer. Die gesamentlike onthaalarea is baie goed beplan en lyk baie netjies, en daar is alles wat ons nodig gehad het. Die lugreëling was baie welkomend vir die hitte van die lang dag op die pad. Dis naby aan die Mall geleë.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Oornag. Baie skoon en netjies, veilig en stil oornag plek, kan vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre K
1 nag
5.0
Jul 2024

Best place in Bloemfontein. Amazing friendly staff and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irmi D
1 nag
5.0
Mei 2024

Lekker gebly. Alles was reg, het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertram S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Lekke! Dit was awesome. Sal beslis weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

"Om daar te oornag, voel soos huis!". Ruim, skoon, moderne kamers, eetsaal en kombuis!. Diens is puik!. Heerlike ontbyt!. Sal vir seker weer daar bespreek,.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jock Meiringstraat 32, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQvfu2iX0lLf4XogvtPmRSUzwvJLdeBl0XzIjDIbGwZSrl7SYBk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 32 Jock Meiring Street Park West 9301 Vrystaat 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -29.11304125326 26.199379941716

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang