Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Greys Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 93 resensies vir @ Greys Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gerhard V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Oornag.

Baie skoon en netjies, veilig en stil oornag plek, kan vir seker aanbeveel.

Andre K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K

Best place in Bloemfontein.

Amazing friendly staff and quiet.

Irmi D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irmi D

Lekker gebly.

Alles was reg, het lekker gebly.

Bertram S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertram S

Lekke!

Dit was awesome. Sal beslis weer terug wees.

Marlene P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P

"Om daar te oornag, voel soos huis!".

Ruim, skoon, moderne kamers, eetsaal en kombuis!. Diens is puik!. Heerlike ontbyt!. Sal vir seker weer daar bespreek,.

René C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René C

Gerieflik.

Pragtige en gerieflike kamers. Voel veilig. Heerlike ontbyt ingesluit by die prys. Sal hoogs aanbeveel!

Chris B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Perfect and good value for money.

Outstanding. Getting booked in was a breeze. They send you a number to call when you get to the gate the first time and it opens. Room was beautiful and clean. Once inside you get a remote for the gate so you can come and go as you please. Very quiet area. Close to everything. Huge shower. Bed was great. Will stay again. One thing I couldn't see or find in the room was the WiFi password. I am sure I could have asked, but it was not a crisis as we only slept there.

Paula G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula G

We had a lovely stay.

Greys Guesthouse offers clean and comfortable rooms. Nicely situated close to restaurants and amenities. The staff are extremely friendly and welcoming. It's the perfect stopover for anyone traveling back from the Cape.

Stephanie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie S

Clean and professional.

Very nice place to stay over. Clean and comfortable.

Greg B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Greg B

Would love to visit again.

Excellent guesthouse, location fantastic and easy to find. Staff were exceedingly friendly and helpful. Great room - small touches make such a difference. The reading light in the headboard was brilliant, plug points catered for every single device, and the showerhead was just magnificent. Only negative about the stay - the corridor outside room 2 was very noisy in the morning (I would rather stay in outside rooms).

Rita N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita N

Alles was goed.

Uitstekende verblyf. Kom elke keer weer terug na @ Greys Guesthouse.

@ Greys Guesthouse se terugvoer

Ons is heel in ons skik om te hoor u verwagtinge was oortref!

@ Greys Guesthouse
Mpume R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpume R

Unparalleled service offering.

Absolutely amazing service.

Anna D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna D

Perfekte oornagplek vir sport by Grey.

Alles was perfek. Ontbyt was heerlik.

Vallerie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vallerie V

Uitstekende waarde vir geld en gasvryheid is tops.

Ontbyt was tops, baie dankie. Gasvryheid en vriendelikheid tops.

Elsabie T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabie T

As always, great with excellent customer service.

@ Grey's is our usual overnight stay on return from Cape Town to Gauteng. Good quality beds and linen. Quiet rooms with light-blocking curtains. On our last trip, it was the first time we had breakfast at the guesthouse. We found it very basic for R100. They might want to look at making it a bit more interesting with the addition of fried tomatoes, hash brown and mushrooms. Otherwise, it's a good choice to overnight with secure off-street parking.

Peter James P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter James P

Ontspanne selfs vir werksdoeleindes.

Selfs vir net oorslaap was ek beskeie verbaas oor die netheid, die personeel se diens en die parkering reg voor die eenheid. Bekostigbare verblyf in Bloemfontein. Het 'n mikrogolf gemis, maar verder was alles 100%.

Samkelisiwe K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samkelisiwe K

I had come to the university.

The guesthouse was 5 minutes away yet close to the Mimosa Mall which I walked to. It was clean, safe and modern. I would come back to it again when in Bloem.

Olivia A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia A

@Greys Guesthouse is perfek. Netjies en vriendelike diens.

Sal enige een aanbeveel om tuis te gaan @Greys Guesthouse. Goeie atmosfeer vir 'n groep vriende, asook 'n gesin. Dus veilig. Baie danki @Greys Guesthouse, ek kom definitief weer.

Rina M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina M

Goeie waarde vir geld.

Aangename verblyf, baie skoon en netjies, alles wat jy benodig.

Leon V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Vriendelike, persoonlike diens al was alles elektronies.

Die derde keer dat ons @ Greys Guesthouse gebruik as gastehuis tussen Pretoria en Kaapstad. Soos altyd was dit 'n uiters gemaklike proses en kamer is werklik luuks en voldoende.

Werner V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Pragtige plek, netjiese en skoon kamer. Vriendelike personeel. Sal verseker weer daar oorbly.

Die personeel is baie vriendelik, kamer was netjies en skoon. Gastehuis is 'n pragtige plek. Ek sal verseker weer daar oorbly.

Hernus D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hernus D

Goeie waarde vir geld, vriendelike diens!

Ek wil nou nie 'n pyn wees nie - het baie lekker gebly, diens was goed en dis regtig waarde vir geld, maar my lugreëling kon nie my kamer behoorlik afkoel nie. Dis nou maar net ek - ek kry baie gou baie warm.

Johan V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie goeie behuising. Sal enige tyd weer hier oorbly en ook aanbeveel vir familie en vriende.

Vooraf reëlings goed getref deur bestuur en het alles gekry soos beloof. Baie dankie.

Celest W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celest W

Baie goeie diens en baie skoon en netjies.

Baie goeie diens! Het baie lekker gebly.

Div L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Div L

Baie goeie waarde vir geld, skoon en netjies, en lekker ontbyt!

Baie lekker gebly! Maklike toegang, en veilige parkering.

Lukie H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukie H

Beste verblyf, dankie. Naby Medi Clinic-hospitaal.

Beste diens, netjies, skoon, lekker parkering en heerlike ontbyt.

Willie J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie J

Veilige parkering, gemaklike bed, fantastiese ontbyt!

Veilige parkering reg voor die kamerdeur, agter elektriese hek met elektriese heining. Maklik om te kry. Daar was wel duer die nag nogal harde musiek wat gespeel het, weet nie of daar dalk 'n nagklub naby is nie, maar nie so erg dat mens nie kan slaap nie. Sal beslis weer by Greys Guesthouse kom kuier.

Greta W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Greta W

Smaakvol en netjies!

Vriendelike diens, help as daar 'n probleem is. Kan hulle sterk aanbeveel.

Abee H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abee H

Goed geleë, mooi, netjiese skoon gastehuis met vriendelike diens.

Gerieflik geleë naby N1 en inkopiesentrum.

Leila J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leila J

Lovely place.

Very comfortable stay with good service.

Riaan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V

Baie goed.

Slegs hek wou nie reageer op nommer verskaf nie, anders was alles 'n volpunte.

Bongani M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bongani M

My stay was great, thank you.

Great accommodation and I would recommend it to my friends and family.

Irmi D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Irmi D

Het lekker gebly.

Lekker gebly en sal weer daar gaan oorbly.

Lislé N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lislé N

Baie gerieflik geleë en netjies.

Kamers bietjie klein as beddens uitmekaar geskuif is, maar andersins gerieflik. Lekker koel aircon vir Bloemfontein se hitte en lieflike stort om die lyf te verkwik. Parkeerplek reg voor jou deur wat alles vergemaklik. Sal definitief weer van julle gebruik maak.

Adam V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adam V

Gemiddeld.

Bed is totaal en al deurgeslaap, WiFi is te stadig om te gebruik, selfs vir e-pos, en Vodacom-sein baie sleg. Geen plek in badkamer om toiletware of iets neer te sit nie. Netheid puik en andersinds goeie verblyf.

Mauritz O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mauritz O

Lekker.

Oulike plek, vriendelike personeel en netjies.

Rita N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita N

The best place in Bloem to stay.

Immaculate with excellent service. Loved the self-check-in system.

Dee M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dee M

Friendly staff and great service, thank you.

Will definitely recommend them. Clean and neat and secure parking.

Jan Adriaan H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Adriaan H

Gerieflik, geen probleme, goeie en vinnige diens.

Vandat ons daar gekom het was alles in orde. Geen probleme, baie netjies en die ontvangsdame was vriendelik.

Sonja D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D

Netjiese en veilige oornag in Bloemfontein.

Ons het op 2 geleenthede by @ Greys tydens ons sakereis oornag en elke keer is ons uiters vriendelik dog professioneel deur die bestuurderes, Suzanne ontvang. Ons het Kamer 1 bespreek en het die kamer skoon en netjies gevind. Die linne op die bed is van hoë gehalte en die koninggrootte-bed is stewig en slaap lekker. Al wat geskort het was die plasing van 'n bankie/s vir ons tasse. Ons het die tweede aand gevra vir bankies en ons is met 'n bankie voorsien. Oorweeg permanente plasing van bankies vir bagasie - dit sal voorwaar 'n welkome byvoeging tot die kamer wees. Ons beveel @ Greys definitief aan en sal met ons volgende besigheidsreis weer daar tuisgaan.

Cindy E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy E

Fantastiese plek!

Die gastehuis het alle verwagtinge oortref. Netjies, goeie ligging, vriendelike personeel en beslis waarde vir geld.

Drika L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drika L

Fantasties.

Vriendelik ontvang en kamers is smaakvol versier. Alles wat jy nodig het in een plek. Wonderlike plek en sal vir enige iemand aanbeveel.

Rene Lee L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene Lee L

Baie lekker en mooi.

Baie geniet. Kamers pragtig. Ontvangsdame baie vriendelik.

Amelda B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelda B

Heerlike oornagstop!

Ons is vriendelik ontvang en na ons kamers geneem. Die kamers is skoon en netjies en baie gerieflik. Ons kon lekker op die stoepie sit en gesels en hulle het ons ook voorsien van 'n kombuis en eetgerei sodat ons net lekker kon sit en ontspan na 'n lang dag se ry. Die gastehuis is naby die N1 en naby 'n winkelsentrum. 'n Gerieflike oornagstop op pad terug Kaap toe.

Papi M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Papi M

Impeccable service. Impeccable property and amenities.

I loved every minute of my stay. The team is very attentive and give the outmost attention to detail.

Mark P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark P

Easy to find and we only stayed one night.

See stars.

Francette R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francette R

Pragtig en baie stylvol.

Heerlike oornag naby fantastiese eetplekke en baie stylvol.

@ Greys Guesthouse se terugvoer

Ons is vreeslik bly dat u die verblyf hier by ons geniet het, en hoop om u spoedig weer te sien as u reise u weer Bloemfontein toe bring.

@ Greys Guesthouse
Lindie D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie D

Baie netjies.

Goeie waarde vir geld.

Adriaan D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan D

Lekkerste slaap na ons troue.

Die kamer was netjies, die bed was sag en die gordyne het blockout in. Die was maar 'n oorslaappunt op pad na ons wittebrood bestemming en dit was 'n heerlike oorslaap. Ons is spyt dat ons nie daar ontbyt geëet het nie, dit het baie lekker geruik.

Johan V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Lekker, skoon en modern.

Great service, and value for money.

Kate J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kate J

Convenient, clean and exactly as described.

Great stop over on our trip home.

Natasha V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Natasha V

Baie netjies, maar vreeslik klein.

Pragtige kamer, net baie klein. Die bed in kamer 8 se poot was gebreek.

Ivan M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan M

Gerieflik en gemaklik.

Die gastehuis was goed geleë in Bloemfontein vir die doel van ons reis. Die diens was goed en baie vriendelik. Die kamer is netjies, modern en skoon. Ek kan nie kla oor die geriewe nie en was baie beïndruk met die ontbyt wat die gastehuis bedien het. Indien ek weer na Bloemfontein sou gaan sal ek beslis weer by die gastehuis bly.

@ Greys Guesthouse se terugvoer

Ons is vreeslik bly dat u die verblyf hier by ons geniet het, en hoop om u spoedig weer te sien as u reise u weer Bloemfontein toe bring. Vriendelike groete, @ Greys Gastehuis.

@ Greys Guesthouse
Jerine D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerine D

Baie gemaklik

Baie goeie ligging veral met 2 klein kindertjies. Ek kom gereeld.

@ Greys Guesthouse se terugvoer

Ons is vreeslik bly dat u die verblyf hier by ons geniet het, en hoop om u spoedig weer te sien as u reise u weer Bloemfontein toe bring. Vriendelike groete, @ Greys Gastehuis.

@ Greys Guesthouse
Rene R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene R

I had a pleasant stay on both occasions.

A hairdryer in the room would be nice.

@ Greys Guesthouse se terugvoer

Ons is vreeslik bly dat u die verblyf hier by ons geniet het, en hoop om u spoedig weer te sien as u reise u weer Bloemfontein toe bring. Vriendelike groete, @ Greys Gastehuis.

@ Greys Guesthouse
Johan V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Uitstekende gasvryheid en diens.

Baie gerieflik en baie veilig vir jou as gas en jou voertuig. Die ontbyt was heerlik en die geriewe in die kamer was uitstekend. Sal beslis weer daar 'n draai wil maak.

@ Greys Guesthouse se terugvoer

Ons is vreeslik bly dat u die verblyf hier by ons geniet het, en hoop om u spoedig weer te sien as u reise u weer Bloemfontein toe bring. Vriendelike groete, @ Greys Gastehuis.

@ Greys Guesthouse
Karin M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M

Uitstekende oornagstop.

Die verblyf was netjies, als wat nodig is vir oornag-kuier.

@ Greys Guesthouse se terugvoer

Ons is vreeslik bly dat u die verblyf hier by ons geniet het, en hoop om u spoedig weer te sien as u reise u weer Bloemfontein toe bring. Vriendelike groete, @ Greys Gastehuis.

@ Greys Guesthouse
Chris R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris R

Uitstekende diens, skoon en netjies; en beveel die gastehuis met vrymoedigheid aan.

Sal @ Greys gastehuis met vrymoedigheid aanbeveel.

@ Greys Guesthouse se terugvoer

Ons is vreeslik bly dat u die verblyf hier by ons geniet het, en hoop om u spoedig weer te sien as u reise u weer Bloemfontein toe bring. Vriendelike groete, @ Greys Gastehuis.

@ Greys Guesthouse
Jaco P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P

Uitstekend

Rustige atmosfeer en baie netjies.

@ Greys Guesthouse se terugvoer

Ons is vreeslik bly dat u die verblyf hier by ons geniet het, en hoop om u spoedig weer te sien as u reise u weer Bloemfontein toe bring.

@ Greys Guesthouse
Deidre V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre V

Was heerlik! Sal beslis weer daar bly.

Lieflike plek, regtig baie geniet.

@ Greys Guesthouse se terugvoer

Ons is vreeslik bly dat u die verblyf hier by ons geniet het, en hoop om u spoedig weer te sien as u reise u weer Bloemfontein toe bring. Vriendelike groete, @ Greys Gastehuis

@ Greys Guesthouse
Alta V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V

Was aangenaam om hier oor te bly, alles was na ons smaak.

Het die ligging baie goed gevind, naby N1, nie nodig om in die stad in te ry, dit was vir ons gerieflik. Alles was silwerskoon en vriendelike diens.

@ Greys Guesthouse se terugvoer

Ons is vreeslik bly dat u die verblyf hier by ons geniet het, en hoop om u spoedig weer te sien as u reise u weer Bloemfontein toe bring. Vriendelike groete, @ Greys Gastehuis

@ Greys Guesthouse
Tutti G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tutti G

Ideaal vir oornag verblyf. Alles wat jy nodig het vir 'n oornag op die lang pad.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Maryke. Grey's Guesthouse is skoon en netjies, aantreklik en funksioneel. Om met as een dag te bly sou mens dalk 'n bietjie meer spasie en sitplek wou hê. Die ontbyt was baie goed.

@ Greys Guesthouse se terugvoer

Ons is vreeslik bly dat u die verblyf hier by ons geniet het, en hoop om u spoedig weer te sien as u reise u weer Bloemfontein bring. Ons sal beslis kyk na u voorstelle en verbeterings maak so ver moontlik.
Vriendelike groete,
@ Greys Gastehuis

@ Greys Guesthouse
Shanay D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanay D

Eerste aand na ons troue en die plekkie was perfek.

Lekker opgradeer vir meer privaatheid teen geen ekstra koste, die plek is baie rustig en netjies geleë, ontbyt home-made en baie lekker geriewe. Baie dankie.

@ Greys Guesthouse se terugvoer

Ons is vreeslik bly dat u die verblyf hier by ons geniet het, en hoop om u spoedig weer te sien as u reise u weer Bloemfontein bring.
Vriendelike groete,
@ Greys Gastehuis

@ Greys Guesthouse
Pieter D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Fantasties!

Ideaal vir sake besoek. Waarde vir geld en goed geleë. Nie groot verskeidenheid TV-kanale nie, maar het gekom om oor te slaap, nie om TV te kyk nie. Hierdie gastehuis sal ek vir seker elke keer gebruik vir sakebesoek. Alhoewel daar nie lessenaar in kamer is om te werk nie, is daar 'n tafeltjie op die stoep en het lekker gewerk met 'n koffie en 'n uitsig oor Grey College.

@ Greys Guesthouse se terugvoer

Ons is vreeslik bly dat u die verblyf hier by ons geniet het, en hoop om u spoedig weer te sien as u reise u weer Bloemfontein bring.
Vriendelike groete,
@ Greys Gastehuis

@ Greys Guesthouse
Nolutwando P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolutwando P

Clean, safe and friendly. Home away from home.

We had a great stay and will highly recommend Greys.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Skoon, veilig en vriendelik. 'n Tuiste weg van die huis.

Ons het 'n lekker tyd gehad en beveel Greys aan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

@ Greys Guesthouse se terugvoer

Good afternoon. We are extremely delighted that you enjoyed your stay with us, and hope to see you again should your travels bring you back to Bloemfontein.
Kind regards,
@ Greys Guesthouse

@ Greys Guesthouse
Ettiene V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ettiene V

Vriendelik ontvang, netjies en skoon, stil en rustig

Susanne en Martha was baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel en uit hul pad gegaan vir ons, baie dankie. Die verblyf was netjies en skoon en die motor kon reg voor die eenheid parkeer. Ons sal weer gebruik maak van @ Greys Guesthouse in die toekoms. Iets om dalk te verbeter: Met die badkamer deur oop, is daar baie min spasie tussen die deur en die bed wanneer mens in en uit die badkamer beweeg. Dit sou ook goed gewees het om 'n klein mikrogolfoond te hê as mens iets wil warm maak.

@ Greys Guesthouse se terugvoer

Ons is vreeslik bly dat u die verblyf hier by ons geniet het, en hoop om u spoedig weer te sien as u reise u weer Bloemfontein bring.
Ons sal beslis kyk na u voorstelle en verbeterings maak so ver moontlik.
Vriendelike groete,
@ Greys Gastehuis

@ Greys Guesthouse
Tess B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tess B

Perfekte verblyf.

@ Greys is vir ons ‘n perfekte oorslaapplek. Die kamers is silwerskoon en baie gemaklik.

@ Greys Guesthouse se terugvoer

Ons is vreeslik bly dat u die verblyf hier by ons geniet het, en hoop om u spoedig weer te sien as u reise u weer Bloemfontein bring.
Vriendelike groete,
@ Greys Gastehuis

@ Greys Guesthouse
Lita O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lita O

Goeie waarde geld!

Luukse verblyf, veilige parkering, vriendelike diens!

Suzanne G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne G

Baie skoon en netjies.

Ons het dit baie geniet en was baie netjies, maar sal net vra dat jul asseblief 'n dragskode van klere vir gaste sal sê as hul kom ontbyt eet, sodat dit jou nie ongemaklik laat voel nie. Aangesien daar jonger gaste was wat in hul nagklere kom ontbyt eet het.

Mene V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mene V

Puik!

Gemaklike en netjiese verblyf met vriendelike personeel.

Mariska P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska P

Modern, skoon en netjies. Oulik ingerig!

Perfekte oornagplek vir enige iemand wat Bloemfontein besoek vir 'n geleentheid. Oulik ingerig en baie modern.

Arina M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina M

Stylvolle verblyf.

Ek het heerlik gekuier. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Elegante gastehuis. Puik uitleg van kamer ─ enoeg kragproppe vir elektroniese toerusting. Funksionele leeslamp.

Torsten V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Torsten V

Uitstekend.

Baie netjies en baie goed geleë. Oulike diens en baie lekker kamers.

Febiola S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Febiola S

Ek is baie tevrede.

Ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

Stella D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella D

Comfortable, clean, friendly, affordable.

Totally blown away by the friendliness of the staff. The neatness, and so clean. Felt like a home away from home. Location is perfect and within walking distance of the Grey College and shopping centres. Especially the lady who offered to drive us to our bus stop when she saw how much luggage we had and did not mind getting stuck in the sport traffic. She is truly an asset to this guest house. Wish we stayed there a little longer.

Rita N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita N

Dit was puik!

@ Greys was nie net pragtig en netjies nie, dit was 'n moderne en vriendelike gastehuis om in tuis te gaan. Ons kom dikwels in Bloemfontein en ons sal nooit weer elders anders wil tuisgaan nie.

Ilana V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana V

Netjies en modern.

Ons het heerlik gekuier. Die diens was wonderlik. Die kamer was netjies, skoon en baie mooi. Die ontbyt was ook baie lekker.

Adri D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D

Perfekte oornag plek!

Skoon, netjies en baie mooi moderne plek! Die beste nagrus voor ons die pad Kaap toe moes aanpak!

Jolanda V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda V

Vriendelik, baie behulpsaam, sal enige tyd weer hier bly.

Sien sterre.

Michelle N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle N

Goeie diens!

Gastehuis was skoon, werkers is vriendelik, ontbyt was lekker!

Liza S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza S

Smaakvol en gemaklike verblyf.

@ Greys was 'n aangename verrassing! Smaakvol ingerigte kamer, moderne badkamer, vriendelike personeel en 'n heerlike ontbyt. Als wat jy mag nodig kry vir 'n wonderlike verblyf!

Zanne N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zanne N

Aangenaam.

Aangename ervaring, uitstekende ligging.

Marilize L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize L

Baie netjies en goeie diens!

Sien sterre.

Neels P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels P

Perfekte ligging en puik diens.

Hoogs aan te beveel vir enige reisiger, veral ouers wat geleentheid by Grey Kollege moet bywoon! Oorkant hoofhek.

Helen M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Helen M

My stay was pleasant and the service was great.

Excellent location awesome service.

Rita N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rita N

Uitstekend in 'n perfek-versorgde kamer.

Aanbevelenswaardig - tweede keer dat ons daar bly en sal weer en weer!

Fiona L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Fiona L

Het lekker geslaap en gebly. Skoon en netjies.

Sal dit aanbeveel as jy net 'n aand wil oorslaap. Ontvangs was vriendelik. Daar is niks ekstra's behalwe 2 botteltjies water. Sou graag 'n beskuitjie saam met koffie wou geniet. Melk was onvoldoende.

Sonja V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Netjies.

Sal die gastehuis enige tyd aanbeveel.

Linda B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Baie goeie diens en kamers is gerieflik en uitstekende kondisie.

Vanaf aankoms was ons hartlik verwelkom. Kamers is baie goed toegerus en ons het baie lekker gebly. Ons gaan beslis weer gebruik maak van @ Greys Guesthouse. Ontvangsdame is baie vriendelik en het baie tuis laat voel. Dankie @Greys julle is tops.

Ian V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian V

Dit was veilig en rustig.

Al probleem wat ek gehad het is die TV het nie gewerk nie en die yskas ook nie. Verder was alles 100%.

Riette V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette V

Convenient, central location, easy access, friendly service! Yummy breakfast!

The guesthouse was comfortable and clean, perfect location and easy to find. Bed is comfortable and the rooms smell fresh. Lovely place to stay, will definitely return.

Eddie D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie D

Waarde vir geld en baie gemaklik!

As ek 'n aanbeveling kan maak, afdakke vir voertuie en meer rakkies vir pakplek in die stort, die res was uitstekend!

Cobus V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V

Wonderlike verblyf!

Alles was fantasties - vriendelike ontvangs - pragtige nuwe kamers - volledig toegerus - slaap in die bed soos 'n droom! Heerlike ontbyt met vriendelike gesigte oral om jou! Probleem: daar was baie lawaaierige gaste - ook in vroeë oggendure. Sal graag weer by julle wil oorslaap!

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jock Meiringstraat 32, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQvfu2iX0lLf4XogvtPmRSUzwvJLdeBl0XzIjDIbGwZSrl7SYBk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 93 5 1 5 32 Jock Meiring Street Park West 9301 Vrystaat 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -29.11304125326 26.199379941716

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang