Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Home

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anne-mari O
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Ek het lekker gebly, het regtig geen klagtes nie. Baie veilig, skoon en netjies. Ek het daar oorgebly agv my man wat in Pretoria-Oos Netcare was vir behandeling, dit was geen nagmerrie verkeer nie en ek het altyd veilig gevoel om die stukkie pad vrou alleen te ry. Die diens was baie goed, die kamer gerieflik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gitesh M
1 nag
5.0
Sep 2024

Absolutely amazing with hospitality by the host - par excellence. We had booked all three rooms for an "after party" for a group of friends after their Matric Dance. Rinus was such a gracious host that he offered to light the outside fire for us at midnight. Unfortunately, the weather was bitterly cold and the girls spent the night into the wee hours of the morning in the 4 sleeper unit and had lots of fun. We were accommodated for a late check-out at 12:00 without any additional charge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netjies en veilig. Baie lekker gebly. Gasheer 'hands-on' en ons welkom laat voel. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Plekke baie netjies en baie mooi. Ja, ons het baie lekker gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Perfek. Dit was heerlik en die gasvrou en gasheer is baie vriendelik en hulpvaardig. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dit was 'n heerlike rustige verblyf. Baie lekker gebly. Was gerieflik en sentraal gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

10/10. Ons is baie gasvry ontvang. Die eienaar het uit sy pad gegaan met ons laat aankoms. Sal beslis weer daar gaan oorbly. Ons sal @Home aanbeveel. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Ons sal vir seker weer daar tuisgaan. Baie netjies, by winkelsentrums. Bestuur is besonder vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinus
@ Home
Baie dankie Amelia Ons hoop om julle weer in die toekoms by ons welkom te heet. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet

Owen P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ruby is a great host and makes you feel very welcome. The unit we stayed in was the four sleeper unit. Single bedroom with two single beds that were joined with a topper. This isn't our personal preference for a double bed, but the bed was comfortable for our short stay. The unit is new and very clean. Rinus is an amazing host and went out of his way to ensure that we were comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Ons het gaan konsert kyk en was lekker naby aan die venu. Goeie more ons het soos konings gebly, nogmaals baie dankie vir julle gasvryheid, ons het so lekker by julle pragtige plek gebly. Voorwaar 1ste klas verblyf en prentjie mooi en skoon. Groete daar en baie seën vir 2024.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marinus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabelstraat 689, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47337d8f6df959e0c56e17aa4ea9b0fc8cf302a6d7abfafcca0f41314071ddabc439eaaad2e0b4e78dd8f3375224192c2b2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 689 Mabel Street Garsfontein 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.789183380765 28.305825559663

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang