Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Home

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabelstraat 689, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@ Home is geleë in 'n veilige landgoed met beheerde toegang en is geleë in Gasfontein, Pretoria. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, groot toegangsweë, doendinge en besienswaardighede. Dit bied gehalteverblyf vir 'n gesin, sakereisigers en oornaggaste.

Die verblyf word in 3 smaakvol versierde eenhede gebied, waarvan 1 4 gaste kan akkommodeer en die ander 2 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer.

Die eenheid het slaapplek vir 4 en beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike sitplek, wat ook dien as 2 enkelslaapbanke, asook 'n TV en lessenaar.

@ Home #3 beskik oor 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitarea het gemaklike sitplek asook 'n TV en 'n lessenaar.

@Home #5 is toegerus met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV, kombuis en patio in.

Die verblyf sluit ook komplimentêre WiFi-toegang in. @ Home spog ook met 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.

Gaste kry ook veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Gitesh M
5.0
Absolutely amazing with hospitality by the host - par excellence. We had booked all three rooms for an "after party" for a group of fri...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Gerrit L
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en veilig. Baie lekker gebly. Gasheer 'hands-on' en ons welkom laat voel. Sal definitief aanbeveel.
Sep 2024
Lizelle V
Saam met vriende
5.0
Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Plekke baie netjies en baie mooi. Ja, ons het baie lekker gebly, baie dankie.
Sep 2024
Lizelle V
Besigheidsreis
5.0
Perfek. Dit was heerlik en die gasvrou en gasheer is baie vriendelik en hulpvaardig. Sal beslis weer daar bly.
Aug 2024
Elsa B
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n heerlike rustige verblyf. Baie lekker gebly. Was gerieflik en sentraal gewees.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marinus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Mabelstraat 689, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink @ Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabelstraat 689, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47337d8f6df959e0c56e17aa4ea9b0fc8cf302a6d7abfafcca0f41314071ddabc439eaaad2e0b4e78dd8f3375224192c2b2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 689 Mabel Street Garsfontein 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.789183380765 28.305825559663

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang