Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Home Cottage 1

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graaff-Reinet-laan 7, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

@ Home Cottage 1 is 'n lieflike kothuis in die bekende dorpie Hartenbos en bied gaste gerieflike selfsorgverblyf. Die kothuis is 'n ideale opsie vir familie of vriende wat vakansieverblyf soek binne maklike bereik van die hoofstrand en ATKV Hartenbos.

Die kothuis bestaan uit 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n aparte toilet, wat gemaklik tot 7 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer is elk ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer met 'n stapelbed ingerig is. Die leefarea sluit 'n bykomende driekwartbed in. Die badkamer is toegerus met 'n stort en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Etenstafel is in die kombuis geleë. Die leefarea sluit gemaklike rusbanke in.

Die kothuis maak oop op 'n tuin met buitesitplek. Komplimentêre WiFi en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Erika Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 5

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Graaff-Reinet-laan 7, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink @ Home Cottage 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graaff-Reinet-laan 7, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ddf7e4eee21224851b54cc837d48200ece4ccbca197b27ccd31f4b0ad34117b601d5ee51ff9c2d4a4f9d9d61c12dd6a7603?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 7 mense 1 5 1 5 7 Graaff Reinet Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123288 22.1126321

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang