Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Home JBay

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Anthonie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Uitstekende verblyfplek. Ontvangs was perfek. Netheid uitstekend. Vriendelikheid het beïndruk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catharina
@ Home JBay
Beste Anthonie Ons waardeer die feit dat julle vir ons 'n resensie geskryf het. Omdat dit vir ons baie belangrik is dat ons gaste te alle tye gemaklik, tevrede en welkom voel, is ons baie bly dat julle lekker gebly het. Dit was heerlik om julle hier te hê en julle te leer ken. Ons hoop om julle in die toekoms weer hier te verwelkom. Vriendelike groete. Johan en Rina Badenhorst

Yolandy K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Definitely a home away from home. Everything you need is there the kids loved it the owners are very friendly. I would reccommend it any day 100%.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catharina
@ Home JBay
Beste Yolandy Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. Dit was lekker om julle hier te hê en ons is bly dat julle lekker gekuier het. Vir ons is dit prioriteit dat ons gaste te alle tye gemaklik, tuis en welkom moet voel. Ons hoop om julle weer in die toekoms hier te ontvang. Vriendelike groete Johan en Rina Badenhorst @ Home JBay

Erica V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Heerlike kuierplek met als wat jy nodig het. Netjies verblyf, besorgde gasheer, sal vir seker weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catharina
@ Home JBay
Beste Erica Baie dankie vir jou resensie oor ons eiendom. Ons is bly dat julle lekker gebly het. Dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste gelukkig is en tuis en welkom voel. Dit was regtig 'n plesier met julle hier en ons hoop om julle in die toekoms weer hier te verwelkom. Vriendelike groete. Johan en Rina

Liza F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Als was regtig net lekker. Ons het lekker ontspan en die plekkie was reg vir ons aangesien ons baie uit was, was veilig en als was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catharina
@ Home JBay
Beste Liza Baie dankie dat jy 'n resensie oor ons instansie geskryf het. Dit is vir ons ongelooflik belangrik dat al ons gaste te alle tye gelukkig voel en gemaklik en tevrede is. Dit was baie lekker om julle hier te hê en ons hoop om julle weer in die toekoms hier te ontvang. Mooi bly. Johan en Rina

Dirk T
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Ons het absoluut heerlik gebly en Rina was 'n wonderlike gasheer. Ons sal vir seker terug wees. Ons gasheer Rina het vreeslik baie moeite gedoen en ons het baie tuis gevoel. Ons hoop om hulle weer te ondersteun in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catharina
@ Home JBay
Beste Dirk. Baie dankie vir julle terugvoer oor @Home JBay. Omdat dit vir ons belangrik is dat ons gaste te alle tye welkom en gelukkig voel, is dit vir ons lekker om te hoor dat julle gelukkig is en lekker gebly het. Dit was vir ons ook lekker om julle hier te hê. Ons hoop om julle weer in die toekoms hier te verwelkom. Johan en Rina

René T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Pragtige plek, skoon en netjies. Wat 'n wonderlike vriendelike ontvangs deur Rina. Alles was perfek en daar is soveel moeite gedoen met ekstras om alles gerieflik te maak. Voorwaar 'n juweel. Ek kan dit beslis aanbeveel en sal self weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catharina
@ Home JBay
Beste René Baie dankie vir julle terugvoer. Ons gaste se tevredenheid en gemak is vir ons baie belangrik en ons wil graag hê dat hulle welkom en veilig voel. DIt was heerlik om julle hier te hê en ons hoop ons julle weer in die toekoms hier te verwelkom. Vriendelike groete. Johan en Rina

Jan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2022

Waarde vir geld. Eienaars is baie gasvry en altyd gereed om te help, doen ekstra moeite om jou tuis te laat voel met bederfies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Catharina
@ Home JBay
Beste Jan Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was lekker om julle hier te hê en ons hoop om julle in die toekoms weer hier te ontvang. Ons wil graag hê dat ons gaste gelukkig is en gemaklik, tevrede en veilig voel. Groete. Rina

Paul S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Vriendelike ontvangs. Gasvrye en uiters bedagsame eienaars wat ons ten alle tye gemaklik laat voel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya K
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2021

Absolutely amazing The owner is absolutely lovely,. Friendly, she takes care of your needs. The place is very clean. I recommend this place to everyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catharina
@ Home JBay
Dear Tanya Thank you for taking the time to write a review on our establishment. It is of the upmost importance to us that our guests feel at home, happy and satisfied at all times. It was great having the guys here and we hope that we can welcome you here again in the future. Please stay safe. Johan and Rina

Belinda S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2021

A wonderful place to stay. A home away from home, we thoroughly enjoyed our stay. Rina and Johan provided everything we needed. It's a short distance from the beach where one can safely walk. Highly recommend the accommodation!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catharina
@ Home JBay
Dear Belinda. Thank you for your feedback. We are glad you enjoyed your stay. It is very important to us that our guests feel welcome, comfortable and at home at all times. It was great having you here and we hope that we can welcome you here again in future. Stay safe. Johan and Rina

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Catharina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr BB Keet-straat 15, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62d57d854ef4f067ac58c0b8b38c7c49f8f82bd35b8e6d9f47fc9119c910e9b7055547fd91bf4eed5a2fbf6e300b37506d59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 275 per nag, vir 5 mense 23 5 1 5 15 Dr BB Keet Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.034514 24.925723

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang