@ Home JBay
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Catharina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Anthonie D - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyfplek.
@ Home JBay se terugvoer
Beste Anthonie
Ons waardeer die feit dat julle vir ons 'n resensie geskryf het. Omdat dit vir ons baie belangrik is dat ons gaste te alle tye gemaklik, tevrede en welkom voel, is ons baie bly dat julle lekker gebly het. Dit was heerlik om julle hier te hê en julle te leer ken. Ons hoop om julle in die toekoms weer hier te verwelkom.
Vriendelike groete. Johan en Rina Badenhorst
Yolandy K - Des 2022
Algehele gradering
Definitely a home away from home.
@ Home JBay se terugvoer
Beste Yolandy
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. Dit was lekker om julle hier te hê en ons is bly dat julle lekker gekuier het.
Vir ons is dit prioriteit dat ons gaste te alle tye gemaklik, tuis en welkom moet voel. Ons hoop om julle weer in die toekoms hier te ontvang.
Vriendelike groete
Johan en Rina Badenhorst
@ Home JBay
Erica V - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike kuierplek met als wat jy nodig het.
@ Home JBay se terugvoer
Beste Erica
Baie dankie vir jou resensie oor ons eiendom. Ons is bly dat julle lekker gebly het. Dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste gelukkig is en tuis en welkom voel. Dit was regtig 'n plesier met julle hier en ons hoop om julle in die toekoms weer hier te verwelkom. Vriendelike groete. Johan en Rina
Liza F - Jul 2022
Algehele gradering
Als was regtig net lekker.
@ Home JBay se terugvoer
Beste Liza
Baie dankie dat jy 'n resensie oor ons instansie geskryf het. Dit is vir ons ongelooflik belangrik dat al ons gaste te alle tye gelukkig voel en gemaklik en tevrede is.
Dit was baie lekker om julle hier te hê en ons hoop om julle weer in die toekoms hier te ontvang.
Mooi bly.
Johan en Rina
Dirk T - Jul 2022
Algehele gradering
Ons het absoluut heerlik gebly en Rina was 'n wonderlike gasheer. Ons sal vir seker terug wees.
@ Home JBay se terugvoer
Beste Dirk. Baie dankie vir julle terugvoer oor @Home JBay. Omdat dit vir ons belangrik is dat ons gaste te alle tye welkom en gelukkig voel, is dit vir ons lekker om te hoor dat julle gelukkig is en lekker gebly het. Dit was vir ons ook lekker om julle hier te hê. Ons hoop om julle weer in die toekoms hier te verwelkom. Johan en Rina
René T - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, skoon en netjies.
@ Home JBay se terugvoer
Beste René
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons gaste se tevredenheid en gemak is vir ons baie belangrik en ons wil graag hê dat hulle welkom en veilig voel. DIt was heerlik om julle hier te hê en ons hoop ons julle weer in die toekoms hier te verwelkom.
Vriendelike groete.
Johan en Rina
Jan K - Mrt 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
@ Home JBay se terugvoer
Beste Jan
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was lekker om julle hier te hê en ons hoop om julle in die toekoms weer hier te ontvang. Ons wil graag hê dat ons gaste gelukkig is en gemaklik, tevrede en veilig voel.
Groete.
Rina
Paul S - Nov 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Tanya K - Sep 2021
Algehele gradering
Absolutely amazing
@ Home JBay se terugvoer
Dear Tanya
Thank you for taking the time to write a review on our establishment.
It is of the upmost importance to us that our guests feel at home, happy and satisfied at all times.
It was great having the guys here and we hope that we can welcome you here again in the future.
Please stay safe.
Johan and Rina
Belinda S - Jun 2021
Algehele gradering
A wonderful place to stay.
@ Home JBay se terugvoer
Dear Belinda. Thank you for your feedback. We are glad you enjoyed your stay. It is very important to us that our guests feel welcome, comfortable and at home at all times. It was great having you here and we hope that we can welcome you here again in future. Stay safe. Johan and Rina
Lynette V - Mei 2021
Algehele gradering
The accommodation was fantastic. The place is very clean and the service exceptional.
Fredrika V - Okt 2021
Algehele gradering
Gawe en vriendelike eienaars, het ons veblyf veraangenaam.
Doreen A - Sep 2020
Algehele gradering
I extended my stay because it was so pleasant.
Solomon F - Feb 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en aangename omgewing.
@ Home JBay se terugvoer
Beste Solomon
Ons waardeer julle terugvoer en is baie bly dat julle lekker gebly het en tuis gevoel het. Dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste 'n goeie ervaring het, welkom en tuis voel. Dit was vir ons lekker om julle hier te hê en ons hoop dat julle weer in die toekoms hier by ons sal tuisgaan.
Mooi loop.
Johan en Rina
Charleigh W - Sep 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Marlize L - Des 2019
Algehele gradering
Vat ons terug.
Lauret D - Aug 2019
Algehele gradering
Eie plek net by die see. Puik.
@ Home JBay se terugvoer
Liewe Lauret
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly dat die plek vir julle gerieflik was en dat julle lekker gebly het. Dit is vir ons belangrik dat ons gaste tevrede is en dit was heerlik om julle hier te hê. Ons hoop dat ons julle iewers in die toekoms weer hier sal kan ontvang en verwelkom. Mooi bly.
Oom Johan en Tannie Rina.
Johan B - Aug 2019
Algehele gradering
'n Baie aangename ervaring.
@ Home JBay se terugvoer
Beste Johan,
Ons is baie bly om te hoor dat julle tuis gevoel en julle wegbreek hier by ons geniet het. Ons gaste se tevredenheid en gemak is vir ons baie belangrik. Dit was lekker om julle hier te hê en ons hoop om julle iewers in die toekoms weer hier te kan verwelkom.
Mooi loop.
Johan en Rina
Martie G - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasies.
@ Home JBay se terugvoer
Liewe Martie. Dit was so lekker om julle hier te hê en ons is baie bly dat julle lekker gebly en tuis gevoel het, dit is vir ons ongelooflik belangrik dat ons gaste gelukkig en tevrede moet wees. Dankie dat julle die tyd geneem het om vir ons so 'n pragtige resensie te skryf. Ons hoop regtig dat julle weer in die toekoms hier by ons sal kom tuisgaan. Mooi loop. Oom Johan en tannie Rina.
Charmaine B - Mei 2018
Algehele gradering
Vriendelike, gasvrye ontvangs en heerlik gebly, lekker bederf.
@ Home JBay se terugvoer
Liewe Charmaine,
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer. Dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste altyd welkom en tuis moet voel en dat alles in orde moet wees. Daarom is dit vir ons heerlik om te hoor dat julle die tydjie hier geniet het. Dit was vir ons heerlik om vir jou hier te hê - ons het die geselsies baie geniet en sien daarna uit om julle weer hier terug te verwelkom. Mooi loop. Johan en Rina
Nadia J - Jan 2018
Algehele gradering
Was net 'n plesier om hier te bly!
@ Home JBay se terugvoer
Beste Nadia,
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit was vir ons 'n plesier om julle hier te hê.
Ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms hier te verwelkom.
Mooi loop.
Oom Johan en tannie Rina
Tanja V - Jun 2018
Algehele gradering
Wonderlike gasvrye ontvangs, heerlike bed, alles netjies, fantasties!
@ Home JBay se terugvoer
Beste Tm,
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer oor julle verblyf by ons instansie. Dit was 'n plesier en wonderlik om julle hier te hê en ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer hier te ontvang.
Vriendelike groete,
Johan en Rina
Hennie S - Apr 2018
Algehele gradering
Wonderlik en fantasties.
@ Home JBay se terugvoer
Beste Hennie, Baie dankie vir julle goeie terugvoer. Ons het dit baie geniet om julle hier te hê en sien daarna uit om julle weer in die toekoms te ontvang. Mooi bly. Johan en Rina
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dr BB Keet-straat 15, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang