Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Family Home in the Winelands

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Regiment-straat 11, Door De Kraal, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Family Home in the Winelands is in Welgemoed in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë. Die smaakvol gemeubileerde vierslaapkamerhuis spog met oopplan-leefareas met 'n binnebraai en kroeg wat uitloop na die dek, swembad en welige tuin.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelbank, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Drie van die slaapkamers lei na die swembad en tuin. Twee slaapkamers het en suite-badkamers met 'n bad en stort in elk. Die ander 2 slaapkamers het toegang tot 'n gedeelde badkamer.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, en beskik oor 'n ontbyttoonbank met kroegstoele. Die kombuis lei na 'n oopplan-eetarea en -sitarea. Die huis is toegerus met 'n TV en gratis WiFi, en gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Die huis is ideaal geleë 5 km vanaf die Durbanville Wynroete en 1,5 km vanaf Bellville Gholfbaan.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Family Home in the Winelands
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Regiment-straat 11, Door De Kraal, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Family Home in the Winelands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Regiment-straat 11, Door De Kraal, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe816dce1dded894ed761453a54981e46951992029036ba140d83750fa7cf76ddaab94c9a6621746980605b2c88f02b565dfc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 11 Regiment Road Door De Kraal 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.866553274332 18.622294162566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang