Family Home in the Winelands
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Regiment-straat 11, Door De Kraal, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R6 700 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Family Home in the Winelands is in Welgdemoed in die Noordelike Voorstede van Kaapstad geleë. Die smaakvol gemeubileerde vierslaapkamerhuis spog met 'n oopplan-leefarea met 'n binnebraai en kroeg, en dit lei na die dek, swembad en welige tuin.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en het slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelslaapbank, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Drie van die slaapkamers lei na die swembad en tuin. Twee slaapkamers het en suite-badkamers met baddens en storte. Die ander 2 slaapkamers het toegang tot 'n badkamer wat gedeel word.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n ontbyttoonbank met stoeltjies toegerus. Die kombuis lei na 'n oopplan-eetarea en -sitarea. Daar is ook 'n TV, gratis WiFi en veilige parkeerplek.
Die huis is ideaal geleë, net 5 km van die Durbanville Wynroete af en 1,5 km van die Bellville Gholfbaan af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Lizelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Regiment-straat 11, Door De Kraal, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Family Home in the Winelands het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Regiment-straat 11, Door De Kraal, Bellville, 7530, Wes-Kaap