@ Hope 13
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Elma Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 170
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Mandy C - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker relaxing naweek! Sal weer daar gaan bly.
Jonathan C - Okt 2023
Algehele gradering
Stay was extremely pleasant.
Chante S - Okt 2023
Algehele gradering
Die beste.
Anzebe M N - Mei 2024
Algehele gradering
Gesellig en heerlik ontspan.
Arlene S - Apr 2024
Algehele gradering
Relaxing and beautiful.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Dale A - Sep 2023
Algehele gradering
Fantastic value for money!
Yolande V - Sep 2023
Algehele gradering
Robertson's Gem - Everything Under One Roof.
Lees meerGreg N - Sep 2023
Algehele gradering
House was clean, comfortable and well-positioned for our needs.
Isabel M - Apr 2023
Algehele gradering
Dis 'n heerlike, groot, gerieflike huis met alles wat jy nodig het.
Lee-ann H - Jan 2023
Algehele gradering
Wonderlike huis.
Waleed A - Okt 2022
Algehele gradering
Brilliant stay.
Adiel S - Jan 2022
Algehele gradering
Good location, close to shops and other amenities, very large large property with aircon, WiFi, flat screen TV and very comfortable beds. Nice garden and braai room with seating, even wood is provided!
Anuschke N - Feb 2022
Algehele gradering
Een van die beste ervaringe van my lewe.
Lees meerCornell W - Apr 2022
Algehele gradering
Die kuier by Hope 13 was belowend.
Casparus T - Nov 2022
Algehele gradering
Skoon!
Johan S - Okt 2022
Algehele gradering
Goeie diens, baie lekker gebly.
Gaamidah D - Jul 2022
Algehele gradering
Beautiful home, but not ideal for winter.
Lucinda D - Jul 2021
Algehele gradering
Winter bliss.
Lees meerTheresa D - Mei 2021
Algehele gradering
Plesier en altyd gemaklik, luukshede soos by ons eie tuiste.
Theresa D - Feb 2021
Algehele gradering
Gemaklik.
Karel V - Des 2021
Algehele gradering
Na my mening is dit beslis waarde vir geld.
Olivia E - Jan 2021
Algehele gradering
Loved every bit of it!
Rosilda C - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Theresa D - Sep 2021
Algehele gradering
Gerieflik soos altyd. Home away from home.
Marietha S - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Reginald W - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker en het dit geniet.
Rosilda C - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Deon M - Apr 2021
Algehele gradering
Lovely house and great service at reasonable price. Area undesirable.
Chanelle V - Nov 2020
Algehele gradering
Awesome.
Adrian B - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekende plek, ’n baie gerieflike wegbreek saam met ons vriende, het dit baie geniet.
Janene L - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik.
Meaghan M - Nov 2020
Algehele gradering
A home away from home.
Ryno R - Sep 2020
Algehele gradering
Baie netjiese huis.
Andrea M - Nov 2019
Algehele gradering
Best weekend ever.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Beste naweek ooit.
Hulle sal my beslis volgende maand weer sien.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Melanie H - Sep 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, net jammer die tyd vlieg so vinnig.
Rounel B - Jan 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Rentia C - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was wonderlik!
Gavin C - Sep 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies verblyf.
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Eunise M - Okt 2018
Algehele gradering
Great accommodation.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoopstraat 13, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang