Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Hope 13

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Mandy C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Lekker relaxing naweek! Sal weer daar gaan bly. Goeie waarde vir geld, ons het baie lekker gebly daar. Die huis het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die braaiplek buite is 'n baie gesellige plekkie om te sit, ontspan en te kuier met vriende. Die swembad was 'n lekker verkoeling en die tuin is pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Stay was extremely pleasant. I would highly recommend staying at @ Hope 13. The house was clean, and the pool was too. It was comfortable with air conditioning and electric blankets on each bed. There is a nice entertainment area that is located close to the pool, so you can keep an eye on the kids. It is within walking distance to shops and easy to travel to. Elma was an excellent host and very helpful if we needed anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chante S
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Die beste. Die feit dat @ Hope 13 geleë is naby baie winkels, was die beste. Ons het nie eens gebruik gemaak van vervoer nie, want al die winkels is naby die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzebe M N
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2024

Gesellig en heerlik ontspan. Baie lekker gebly. Die tuin, swembad en braai was heerlik en ontspannend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arlene S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2024

Relaxing and beautiful. We had a lovely stay with family, close to shops, a beautiful home, and the host was always available if you had any issues. Beautiful garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Jan 2024

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Dale A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Fantastic value for money! The house was very spacious for our needs. The braai area, together with the pool and beautiful garden just adds the extra value! Elma's service was excellent! Definitely booking place again when I'm heading back to Robertson again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2023

Robertson's Gem - Everything Under One Roof. I've stayed here before and it never gets old going back. The place is a gem with everything under one roof. There is a stunning outside braai area and a beautiful pool (although we didn't use it this time). The large family kitchen has all the appliances you can think of, and there is a comfy lounge and spacious dining room. The beds are the comfiest, with an electric blanket for winter. The blankets are also the cosiest and softest, perfect for the winter. It truly feels like a home away from home! There are UPS, backup lights, and gas appliances for loadshedding. And Elma is the best host ever! She is very accommodating and friendly!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Greg N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2023

House was clean, comfortable and well-positioned for our needs. Elma was very hospitable and tried her best to accommodate our power needs when a tree blew over during gale force winds, causing a general power outage in the road. Thank you Elma.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2023

Dis 'n heerlike, groot, gerieflike huis met alles wat jy nodig het. Die huis is baie naby die dorp wat dit baie raserig maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 170

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoopstraat 13, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbebe9848e6fc34bf8e73f7303675c38636637c1e4c03277c621d88065e50ac91f37f5a9fccf398d11b7baa2ebf7c0703ce0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 41 5 1 5 13 Hoop Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.80702 19.883095

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang