Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Hope 13

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoopstraat 13, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

@ Hope 13 is 'n selfsorgkothuis in Robertson, Wes-Kaap, wat stil, gehalteverblyf in 'n dorp vol geskiedenis en goeie wyn bied.

Die kothuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers en kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Beddegoed en linne word voorsien. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en wasbak en die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Handdoeke word voorsien.

Daar is lugversorging in die sitkamer en hoofslaapkamer.

Die kombuis is volledig toegerus met al die nodige selfsorggeriewe, insluitend koffie- en teemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n TV met 'n stroomtoestel vir Netflix. Gratis WiFi word voorsien.

Daar is 'n buitebraai-area asook 'n swembad vir gaste se gebruik.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad

Dienste

  • Internet koppeling
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Mandy C
Saam met vriende
5.0
Lekker relaxing naweek! Sal weer daar gaan bly. Goeie waarde vir geld, ons het baie lekker gebly daar. Die huis het alles gehad wat ons nodig gehad he...
Sien meer
Nov 2023
Jonathan C
Gesin met tieners
5.0
Stay was extremely pleasant. I would highly recommend staying at @ Hope 13. The house was clean, and the pool was too. It was comfortab...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Chante S
5.0
Die beste. Die feit dat @ Hope 13 geleë is naby baie winkels, was die beste. Ons het nie eens gebruik gemaak van vervoer nie, want al die winkels is n...
Sien meer
Okt 2023
Dale A
Saam met vriende
5.0
Fantastic value for money! The house was very spacious for our needs. The braai area, together with the pool and beautiful garden just ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Yolande V
Saam met vriende
4.8
Robertson's Gem - Everything Under One Roof. I've stayed here before and it never gets old going back. The place is a gem with everythi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 170

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hoopstraat 13, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink @ Hope 13 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoopstraat 13, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbebe9848e6fc34bf8e73f7303675c38636637c1e4c03277c621d88065e50ac91f37f5a9fccf398d11b7baa2ebf7c0703ce0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 41 5 1 5 13 Hoop Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.80702 19.883095

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang