@ Hope 13
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Mei 2024 tot 13 Jun 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoopstraat 13, Robertson, 6705, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 800R1 440 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
@ Hope 13 is 'n selfsorgkothuis in Robertson, Wes-Kaap, en bied gehalteverblyf in 'n dorp met 'n ryk geskiedenis en goeie wyn.
Die huis het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers, en daar is 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die derde slaapkamer het ook 2 enkelbeddens. Beddegoed en linne word voorsien. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en wasbak en die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Handdoeke word voorsien.
Daar is lugversorging in die sitkamer en hoofslaapkamer.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg, en het ook koffie- en teemaakgeriewe. Die sitarea het 'n TV met stroomtoestel vir Netflix.
Daar is 'n braai-area en 'n swembad.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
- Privaat swembad
Dienste
- Internet koppeling
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Elma Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 149
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Hoopstraat 13, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink @ Hope 13 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Robertson Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoopstraat 13, Robertson, 6705, Wes-Kaap