Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Jameson

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Phuti L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Perfect. The place is clean and I will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Soné S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Presies wat ons nodig gehad het. Elke sent die moeite werd. Dis ons plekkie in Kimberley. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Ons kon nie vir beter vra nie. Ons kon na ons lang reis alles aflaai en elke ding het 'n plek gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roux V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Veilig en rustig. Kommunikasie, ligging puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luzan
@ Jameson
Baie dankie Roux! Ons sien uit om julle weer te sien!

Rian B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Baie vriendelike diens. Jy was bitter aangenaam om mee te werk, baie dankie daarvoor. Uitstekend! Dankie! Ons kon nie vra vir 'n beter plekkie om by te bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luzan
@ Jameson
Baie dankie Takkie. Dit was so lekker om julle by ons te huisves. Hoop ons sien julle gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Luzan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jamesonlaan 1, Rhodesdene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2c50313145c48646dcc86036ee0a3e1da2e9702c43eae1e47b4f20294311ddcf1ab443ddbb6e065ade98360028bbc0ba672?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 1 Jameson Avenue Rhodesdene 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.747627663234 24.740601401596

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang