Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Jameson

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jamesonlaan 1, Rhodesdene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

@ Jameson is 'n losstaande woonstel op die eienaar se perseel in Kimberley wat gerieflike oornagverblyf aan reisigers en vakansiegangers bied.

Die eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 3 volwassenes, of 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en in die leefarea is daar 'n slaapbank wat 1 volwassene of 2 kinders kan akkommodeer. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis en leefarea het 'n oopplan-uitleg. Die kombuis is met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het genoeg sitplek, 'n TV, lugversorging en 'n lessenaar. Gratis WiFi word voorsien.

Die woonstel is naby winkelsentrums, skole en plaaslike hospitale geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Kgosietsile L
Gesin met klein kinders
5.0
Safe, neat, welcoming. Place was secured, friendliest reception upon arrival, felt welcomed, good place overall.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Louzanne D
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig en goeie waarde vir geld. Veilige oornag in 'n goeie area, winkels ook nabygeleë. Goeie waarde vir geld, baie netjies en glad nie beknop nie.
Sep 2024
Liza Prinsloo P
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies, veilig, stil en gerieflik. Sien sterre.
Sep 2024
Phuti L
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect. The place is clean and I will stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Soné S
Saam met lewensmaat
5.0
Presies wat ons nodig gehad het. Elke sent die moeite werd. Dis ons plekkie in Kimberley. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Ons kon nie vi...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Luzan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Jamesonlaan 1, Rhodesdene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink @ Jameson het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jamesonlaan 1, Rhodesdene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2c50313145c48646dcc86036ee0a3e1da2e9702c43eae1e47b4f20294311ddcf1ab443ddbb6e065ade98360028bbc0ba672?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 1 Jameson Avenue Rhodesdene 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.747627663234 24.740601401596

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang