@ Jameson
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jamesonlaan 1, Rhodesdene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R950 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
@ Jameson is 'n losstaande woonstel wat op die eienaar se eiendom in Kimberley geleë is en bied gerieflike oornagverblyf aan reisigers of vakansiegangers.
Hierdie eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 3 volwassenes of 2 volwassenes met 2 kinders. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die leefarea het 'n slaapbank om 'n volwassene of 2 kinders te akkommodeer. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het oorgenoeg sitarea vir die gesin, 'n TV, lugversorger en 'n lessenaar. Gratis WiFi word voorsien.
Die eiendom is sentraal geleë naby winkelsentrums, skole en plaaslike hospitale.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Luzan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Jamesonlaan 1, Rhodesdene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink @ Jameson het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Rhodesdene Kimberley Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jamesonlaan 1, Rhodesdene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang