@ JayRose
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mont Aux Sources-laan 10, Carters Glen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
@ JayRose is 'n knus woonstelletjie in Carters Glen, Kimberley. Dit bied gerieflike verblyf met verhit-en-eetgeriewe. Hierdie woonstel is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.
Hierdie oopplan-woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die woonstel het 'n TV.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek en toegang tot 'n gedeelde swembadarea is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Mukesha Monique Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Mont Aux Sources-laan 10, Carters Glen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink @ JayRose het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kimberley Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mont Aux Sources-laan 10, Carters Glen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang