Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Karoo Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Benedict N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Very relaxing and great customer service. The staff on duty were very friendly. Very tranquil area. I will definitely be booking with them again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Landi
@ Karoo Guesthouse
Dear Benedict Thank you for this wonderful review! We hope you enjoyed your weekend here with your children as well as the sport. Please come and visit again, much appreciated Benedict. Thank you! Kind regards Landie

Nellie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gerieflik. Alles was reg, netjies en ontvangs vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Landi
@ Karoo Guesthouse
Liewe Nellie Dankie dat jy vir ons 'n vyfster-telling gegee het! Ons waardeer dit opreg! Lekker week voretoe. Vriendelike groete, Landie

Greg S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Quick stay over during travel. So welcoming and accommodating. That extra special touch. Clean and comfortable room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chané L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Goeie oornag verblyf! Dis perfek vir een nag se oorbly. Die kamer was skoon en netjies en alle geriewe was beskikbaar soos gelys. Daar was veilige parkering beskikbaar vir ons kar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Landi
@ Karoo Guesthouse
Liewe Chané Dankie dat jy die tyd geneem het om so 'n wonderlike resensie te gee! Dankie vir die kompliment oor ons kamers, ons waardeer dit baie Chané, baie dankie! Ons hoop julle weer by ons kom bly. Vriendelike groete, Landie

Marli G
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Netjiese verblyf. Baie vriendelike ontvangs en behulpsaam. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Landi
@ Karoo Guesthouse
Liewe Marli Dankie vir hierdie positiewe terugvoer en wonderlike resensie. Ons waardeer dit opreg! Lekker dag verder, dit raak koud in die Karoo. Vriendelike groete, Landie

Christell F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Heerlik gebly, vriendelike diens. Baie lekker gebly. Was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Landi
@ Karoo Guesthouse
Liewe Christelle Baie dankie vir 'n wonderlike resensie! Ons waardeer opreg die positiewe terugvoer en kompliment! Vreeslik dankie. Vriendelike Groete Landie

Amanda B
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jun 2024

Waarde vir geld. Ons verblyf was heerlik en die ontbyt was kersie op die koek. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Helena D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Quiet, comfotable beds, spotless. Stayed overnight. After a long journey nothing compares to good linen and comfortable beds. The units are spotlessly clean and beautifully decorated. Friendly staff who went out of their way. Communication was exceptional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Landi
@ Karoo Guesthouse
Dear Helena, thank you for this wonderful review and feedback. We truly appreciate you taking the time and for the lovely compliment to our Guesthouse. Thank you. Kind regards. Landie

Mignon J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Netjies, ruim en uitstekende diens. Ons het 'n item in die kamer vergeet en hulle het ons geskakel en in kennis gestel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Landi
@ Karoo Guesthouse
Dankie vir die komentaar. Ons probeer altyd ons beste. Groete Denise

Matthew V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Great value for money. Best service with a great room, breakfast is extra and you will need to tell them on arrival if you intend on staying for breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Landi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 100-102, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkPcdUV5c1XHj70ODqwN2jfWObqPWYDW70xWkZLoIiWtOJdT1ms?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 100 - 102 Caledon Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.250377827672 24.529390734743

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang