à La Fugue Guesthouse
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan Groentjie-rylaan 40, Keidebees, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
à La Fugue Guesthouse is in Upington in 'n besonderse mooi tuin met 'n helderblou swembad, grasdak-lapa en 'n atmosfeer wat herinner aan dié van 'n tropiese eiland geleë.
Ons bied verblyf in lieflike hutte met slaapkamers wat na die beroemde komponiste vernoem is. Die Vivaldi-gesinshut is toegerus vir selforg en het 2 slaapkamers met slaapplek vir 4; die selfsorg-hut genaamd Mozart is 'n ateljeewoonstel met slaapplek vir 2; Rossini is 'n selfsorg-chalet van hout met slaapplek vir 4; die Bach-kamer het sy eie privaat ingang en het slaapplek vir 2; en die Chopin-kamer is heeltemal privaat en het slaapplek vir 3 gaste. In Rossini kan daar 1 ekstra bedjie of kot vir 'n kind van 1 tot 5 jaar bygevoeg word indien nodig, teen geen ekstra koste nie.
Ons is in 'n veilige, stil woonbuurt geleë waar jy, skemerkelkie in die hand, in die swembad kan ontspan terwyl jy na voëlgesang luister. Jy kan ook aansit by Kontinentale fynproewersaandetes en stewige laat-ontbyte wat deur die gasvrou Jacqueline voorberei word indien jy dit vooraf reël.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jacqueline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Jan Groentjie-rylaan 40, Keidebees, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Gaste dink à La Fugue Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Keidebees Upington Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan Groentjie-rylaan 40, Keidebees, Upington, 8800, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang