À la Maison Boutique Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Danie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 137
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Erna T - Aug 2024
Algehele gradering
Ons het gegaan om te rus, en toe sommer al die winkels besoek. Uitstekend.
Cindy D - Jun 2024
Algehele gradering
Lovely home and peaceful garden.
Jannie G - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflik, vriendelik, puik plek.
À la Maison Boutique Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Jannie, sal jou graag weer hier wil verwelkom.
Groete,
Danie
Santie V - Apr 2024
Algehele gradering
Puik verblyf!
Nellie N - Mrt 2024
Algehele gradering
Onbeskryflik. Gasheer en sy vrou se warmte, opregte gasvryheid, stilte.
John B - Jan 2024
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry. Jammer geen lugversorging in ons eenheid en deur kon nie oopmaak nie.
Ande H - Jan 2024
Algehele gradering
Uitmuntend en verfrissend!
Petro F - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier!
David B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie netjiese gastehuis.
Thys C - Aug 2024
Algehele gradering
Pragtig en smaakvol gemeubeleerde 4 ster gastehuis. Ligging ideaal.
Van G - Jun 2024
Algehele gradering
Pragtige verblyf.
Astrid C - Des 2023
Algehele gradering
Ons huis weg van ons huis.
Jos K - Mei 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam, tuis gevoel.
Lizette M - Mrt 2023
Algehele gradering
Beautiful guesthouse.
Izane C - Apr 2023
Algehele gradering
Uitmuntend!
Henry G - Jan 2023
Algehele gradering
Vriendelik en baie netjies.
Adolph S - Sep 2023
Algehele gradering
Baie goeie verblyf.
Juan S - Feb 2023
Algehele gradering
Sien sterre.
Anthony F - Okt 2023
Algehele gradering
Baie mooi, netjies en skoon.
À la Maison Boutique Guesthouse se terugvoer
Hi, ons is jammer om te verneem van jul probleme.
Daar was groter kamers en wat ook weg is van die straat se geraas. Die mense loop ook net 3 x per jaar hier af. Die TV werk ook, julle moes dit net reg aansit.
Groete...
Elize D - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker en baie gasvry.
À la Maison Boutique Guesthouse se terugvoer
Hi Elize,
Dit wat julle op TV gekyk het was DStv. Sport en sekere ander programme was net uitgesluit.
Bonita D - Mei 2023
Algehele gradering
Disappointing.
Marnus B - Okt 2022
Algehele gradering
Netjiese gastehuis in die hart van Parys.
Luane J - Okt 2022
Algehele gradering
Puik verblyf naby al die winkels. Ontvangs is vriendelik.
Maritza V - Mei 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon, gerieflik.
Jozua E - Mei 2022
Algehele gradering
Beautiful, peaceful location.
Alex J - Mei 2022
Algehele gradering
Eienaar baie gasvry en kamer baie netjies.
Ilke K - Mrt 2022
Algehele gradering
Lovely.
Duane R - Mrt 2022
Algehele gradering
Goeie diens, pragtige kamers, great ligging.
Elize E - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens, skoon en netjiese kamers.
Jaco V - Des 2022
Algehele gradering
Beste keuse.
Dennis B - Des 2022
Algehele gradering
Very clean facilities, beautiful furniture.
Francois R - Okt 2022
Algehele gradering
Baie mooi Boutique met vriendelike gasheer.
Meliska K - Sep 2022
Algehele gradering
Wat 'n pragtige plek!
Lees meerJohann R - Mrt 2022
Algehele gradering
Oorslaap keuse vanaf Noord na Suid.
Danie B - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjiese gastehuis.
Johan B - Jun 2022
Algehele gradering
Baie netjies en goeie smaak, maar a.g.v. "loadshedding" was daar geen bystandsisteem vir enige lig nie.
Lees meerGerhard F - Nov 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Anekita F - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekened.
Susan V - Jun 2021
Algehele gradering
Uitstekende mooi, warm, gesellige, gerieflike en veilige blyplek. Eienaar baie vriendelik. Sal beslis aanbeveel en ook weer self in die toekoms daar oorslaap.
Shannon V - Mei 2021
Algehele gradering
Uniek en prettig.
Herman D - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekende diens, ligging en netheid.
Sandi L - Apr 2021
Algehele gradering
Beautiful decor and setting, very comfortable and close to restaurants and shops.
Ezilke V - Feb 2021
Algehele gradering
Vriendelike kliëntediens. Uitstekende ligging.
Gary B - Des 2021
Algehele gradering
Pleasant.
Thomas W - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker ligging, skoon en baie tuislike gevoel van die plekkie.
Ronel R - Nov 2021
Algehele gradering
Ouwêrelds.
Ld G - Jul 2021
Algehele gradering
Lekker maar die gastehuis kort werk:
À la Maison Boutique Guesthouse se terugvoer
LD G
Dankie dat julle ons gastehuis besoek het.
Ons is jammer vir die ongemak wat julle ondervind het.
Die deur na die bad kamer is twee jaar oud en het geen probleme nie.
Ons het die TV na gegaan, en hy was heeltemal in orde.
Die loodgieter het so gou as moontlik gekom om die gebarste pyp te herstel, dit was 'n ysige week in Parys soos oral in die land met, minus temperature, sodoende regtig buite ons beheer, en is ons jammer vir jul ongemak die 1ste nag.
Danie
Anet J - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige gastehuis!
Ina D - Des 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Jolande H - Nov 2020
Algehele gradering
Oornag.
Barry V - Okt 2020
Algehele gradering
Ons sal weer teruggaan na A la Maison.
Magna V - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige en netjiese verblyf.
Duane R - Mrt 2020
Algehele gradering
Pragtig! Rustig en privaat! Sal beslis weer teruggaan!
Theresa P - Feb 2020
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Phillip V - Jan 2020
Algehele gradering
Rustig.
Jaco W - Sep 2020
Algehele gradering
Veilig,netjies en baie rustige atmosfeer.
À la Maison Boutique Guesthouse se terugvoer
Hi Jaco,
Ons het na al die advertensies gekyk en daar staan beslis Koninging grootte beddens en nie Koning grootte beddens nie. Die veskil in grootes is nie so dat dit ongemaklik kon wees nie.
Ons het grootter kamers wat miskien meer in julle smaak sou val, maar is duurder.
Groete
Pc L - Okt 2020
Algehele gradering
Smaakvol, baie netjies en vriendelik.
Herman P - Okt 2020
Algehele gradering
Baie spesiaal en het dit baie geniet
Derek S - Sep 2020
Algehele gradering
Verseker 4 ster gehalte, het net 2 aande oorgeslaap maar sal die gastehuis weer bespreek in toekoms.
Alet R - Mrt 2020
Algehele gradering
Dit was 'n aangename ervaring. Die huis en tuin is pragtig en die atmosfeer ontspanne vir gaste.
Arthur E - Mrt 2020
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Santie S - Feb 2020
Algehele gradering
Goeie ligging, veiligheid.
Alicia W - Sep 2020
Algehele gradering
Baie oulike rustige plekkie.
Hannes G - Jan 2020
Algehele gradering
Vriendelike gasheer en pragtige kamers.
Arina J - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was 'n aangename ervaring.
Francois C - Nov 2019
Algehele gradering
Sentraal met alles wat jy nodig het.
Dr R. Ronél T - Sep 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Theo S - Sep 2019
Algehele gradering
Skoon, ruim kamers sentraal geleë binne loopafstand na al die winkels met vriendelike diens!
Paul B - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerÀ la Maison Boutique Guesthouse se terugvoer
Dankie Paul,
Dit was 'n plesier om julle hier te hê as gaste, hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete,
Danie & Mida
Louette D - Mei 2019
Algehele gradering
Baie netjiese en pragtige plek.
Martin D - Apr 2019
Algehele gradering
Baie rustige en mooi plek om te bly.
Elda D - Feb 2019
Algehele gradering
Ons kon netsowel in Parys, Frankryk gewees het.
À la Maison Boutique Guesthouse se terugvoer
Baie dankie ons waardeer julle resensie opreg. Julle was ook top klas gaste.
Groete,
Danie & Mida
Erika M - Jan 2019
Algehele gradering
Verblyf was 'n absolute plesier.
Rachel G - Nov 2019
Algehele gradering
Lieflike gastehuis!
Elandre K - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Maritza Y - Mei 2019
Algehele gradering
Baie gasvry, vriendelik en behulpsaam.
À la Maison Boutique Guesthouse se terugvoer
Dankie Maritza,
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete
Sandra V - Jun 2019
Algehele gradering
Heel rustig.
À la Maison Boutique Guesthouse se terugvoer
Hi Sandra,
Dankie vir jou terugvoer. Ons doen ontbyt, maar op aanvraag met bespreking, aangesien die meeste gaste eerder die lekker winkeltjies en eetplekke in die dorp wil verken. Dus vra ons dan net ekstra vir die ontbyt per kop. Jammer jy het dit nie raakgelees op of die blad nie, dit word so daar genoem.
Groete
Danie
Riekie C - Feb 2019
Algehele gradering
Lekker rustig!
Daniela J - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Louw V - Nov 2018
Algehele gradering
Modieuse, outydse ervaring.
Inge D - Okt 2018
Algehele gradering
Sielsrus in 'n ou wêreldse-skatkis!
Beverley B - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, gasvry en vriendelik ontvang!
Chrisalda L - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtige kamer met baie vriendelike diens.
Elisha L - Sep 2018
Algehele gradering
Wonderlike naweek gehad by A la Maison!
À la Maison Boutique Guesthouse se terugvoer
Dit was 'n plesier om julle hier te kon hê. Ons is bly julle het dit geniet en ons hoop om julle weer te sien.
Groete,
Danie & Mida
Roelia M - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtig, elegant en sentraal!
Mark T - Jun 2018
Algehele gradering
Quaint and peaceful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Bekoorlik en rustig.
Goeie ligging. Pragtige and skoon kamers. Wonderlike diens en baie veilig. Definitief aanbeveelbaar.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
À la Maison Boutique Guesthouse se terugvoer
Thank you, Mark, it was a real pleasure having you here.
Charmaine G - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was 'n baie aangename ervaring.
À la Maison Boutique Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Charmaine, ons is so bly dat julle dit baie geniet het. Sulke terugvoering maak dat ons net nog wil verbeter. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Danie en Mida.
Andre D - Mei 2018
Algehele gradering
Fantasties.
À la Maison Boutique Guesthouse se terugvoer
Dankie Andre, ons hoop julle kan weer eendag kom kuier.
Groete
Danie
Wim D - Mei 2018
Algehele gradering
Fenominaal.
À la Maison Boutique Guesthouse se terugvoer
Dankie baie Willem, dit was net 'n plesier om julle hier te kon ontvang.
Danie.
Mitch W - Apr 2018
Algehele gradering
Excellent value for money.
À la Maison Boutique Guesthouse se terugvoer
Two beautifull guests, Mitch and Jenny. You make the business worth our effort and give us so much joy to welcome special people like you again. You booked in as strangers but left as friends.
Danie en Mida
Miemie W - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
À la Maison Boutique Guesthouse se terugvoer
Dit was vir ons net 'n plesier om julle as gaste te kon hê. Baie dankie en ons hoop om julle weer hier te kan verwelkom.
Mariette V - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie mooi rustig.
Louise B - Jan 2018
Algehele gradering
Rustige en aangename verblyf.
À la Maison Boutique Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer Louise, ons het dit ook baie geniet met julle as ons gaste. Ons het intussen 'n yskassie en waaiers in die twee nuwe kamers gesit.
Hoop om julle weer hier te kan verwelkom.
Groete,
Danie en Mida
Renee O - Des 2018
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Suezette B - Nov 2018
Algehele gradering
Baie mooi, baie naby aan alles, gemaklik!
À la Maison Boutique Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Suezette, dit was vir ons baie aangenaam om julle hier te kon hê. Ons hoop om julle weer eendag hier te verwelkom.
Groete
Danie en Mida
Bronwyn P - Mrt 2018
Algehele gradering
Absolutely fabulous place, a real treat!
À la Maison Boutique Guesthouse se terugvoer
The biggest reward a guesthouse owner can receive is a happy and content guest. Bronwyn, you arrived as strangers and departed as a dear friend. Thanks for a good review.
Etienne S - Feb 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
À la Maison Boutique Guesthouse se terugvoer
Baie dankie julle, ons is bly julle kon dit geniet.
Groete
Danie en Mida
Bianca O - Mei 2018
Algehele gradering
Lovely, quaint accommodation and Danie was very friendly and really helpful!
À la Maison Boutique Guesthouse se terugvoer
Good day Bianca,
Thank you for your great review. We hope to see you soon again.
Regards,
Danie
Eddie V - Nov 2018
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Van G - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtige woning, skoon en netjies.
Lees meerÀ la Maison Boutique Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Net 'n regstelling, A La Masion Boutique Guesthouse Parys is nie 'n selfsorg akommodasie nie, net 'n gastehuis.
Groete,
Danie
Henna D - Sep 2018
Algehele gradering
Elegant en baie huislik.
À la Maison Boutique Guesthouse se terugvoer
Hi Henna
Baie dankie ons waardeer dit, en ons sien uit om julle weer hier te hê.
Groete
Danie en Mida
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Antonette S - Jan 2018
Algehele gradering
Rustig.
À la Maison Boutique Guesthouse se terugvoer
Hi Antonette,
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer baie en probeer om maar altyd te verbeter.
Hoop om julle weer hier te kan verwelkom.
Groete,
Danie en Mida
Doreen M - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Paul V - Nov 2018
Algehele gradering
Aangename en netjiese verblyf.
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Lizet B - Des 2017
Algehele gradering
Smaakvol. Sal graag weer daar wil bly.
Andrew E - Des 2017
Algehele gradering
Soos altyd 'n prima gastehuis, 'n ware tuiste.
À la Maison Boutique Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer, dit is vir ons 'n groot voorreg om gaste terug te verwelkom.
Groete, Danie en Mida
Rudolph V - Des 2017
Algehele gradering
Unieke kamers, mooi dekor en rustige omgewing.
À la Maison Boutique Guesthouse se terugvoer
Dankie Marliette.
Ons is baie bly julle het jul verblyf geniet en dat julle van ons gastehuis hou.
Dankie vir die resensie en ons hoop om julle weer hier te kan verwelkom.
Groete
Danie
Elize W - Nov 2017
Algehele gradering
Pragtige, netjiese akkommodasie en vriendelike ontvangs.
Jaco C - Okt 2017
Algehele gradering
Awesome.
À la Maison Boutique Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Jaco, dit was net 'n plesier.
Groete
Danie en Mida
Eldoreen E - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties!
À la Maison Boutique Guesthouse se terugvoer
Dit was vir ons hier by A La Maison net 'n eer om julle hier te kon verwelkom. Baie dankie en ons hoop om jul gou weer te sien.
Karien S - Okt 2017
Algehele gradering
Ongelooflik mooi.
À la Maison Boutique Guesthouse se terugvoer
Beste Karien,
Dit was vir ons net 'n plesier om julle hier te kon ontvang. Ons sien uit daarna om julle weer te kan verwelkom.
Groete,
Danie en Mida
A La Maison Guest House
Liezl V - Sep 2017
Algehele gradering
Absoluut puik.
À la Maison Boutique Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, dit was vir ons ook regtig baie lekker om julle hier te kon verwelkom. Sulke terugvoer maak dat ons net wil verbeter.
Dankie baie...
Danie & Mida
Merryn M - Aug 2017
Algehele gradering
Beautiful accommodation with superb attention to detail!
Robyn O - Jul 2017
Algehele gradering
Absolutely gorgeous and romantic!
Bart D - Mei 2017
Algehele gradering
Great plek, great mense.
Emmie D - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtig.
Wynand D - Apr 2017
Algehele gradering
À la Maison is pragtig. Lanklaas sulke mooi kamers gesien.
Andrew E - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was net eenvoudig wonderlik.
Donovan S - Feb 2017
Algehele gradering
Baie huislike atmosfeer, goed geleë en eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.
Belinda R - Jan 2017
Algehele gradering
Puik verblyf. Besondere aandag aan detail.
Zelda D - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies.
À la Maison Boutique Guesthouse se terugvoer
Hi Zelda,
Baie dankie vir jou terugvoer oor jul verblyf hier te A La Maison Gastehuis.
Dis jammer julle het nie die kas gesien wat oop is vir die gaste nie. Elke kamer het 'n kas wat vir die gaste se gebruik is. Ook is al die laaie van die laaikas, spieelkas en bedkassies tot die gebruik van die gaste daar. Ons is baie jammer dat die 'Snacks' na die kamerdiens nie weer terug geplaas is op die skinkbord nie. Ons sal meer aandag hieraan skenk.
Hoop om julle weer hier te kan verwelkom. Groete, Danie en Mida
Marilize V - Mei 2017
Algehele gradering
Aangenaam!
Johan M - Apr 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam en netjies.
Magda J - Nov 2017
Algehele gradering
'n Heerlike verblyf in 'n netjiese huis met regte plankvloere.
Peet G - Feb 2017
Algehele gradering
Pragtige huis met karakter.
Jane B - Des 2017
Algehele gradering
Dit was baie mooi en stylvol.
À la Maison Boutique Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer. Betreffende die klagtes is daar kamers wat TV'S en waaiers het, julle het ongelukkig nie daardie kamers geboek nie. Dit kom natuurlik met bietjie hoër tariewe. Ons is in goeie voeling met die tariewe in Parys en is ons pryse laer as die gemiddeld. Ons kan ook net noem dat 99.9% van ons gaste dit verwelkom dat daar nie TV's in die kamers is nie. Ons bemark ons plek vir 'n romantiese wegbreek.
Bernard P - Feb 2017
Algehele gradering
Baie mooi tuiste.
Melanie H - Nov 2016
Algehele gradering
Baie spesiaal.
Sanri K - Nov 2016
Algehele gradering
Fantasties en mooi.
Vonli V - Nov 2016
Algehele gradering
Romantiese wegbreeknaweek, gevoel asof ons tuisgaan by ou vriende.
Lees meerRachelle K - Okt 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Peter A - Des 2016
Algehele gradering
Most enjoyable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het dit baie geniet.
Perfekte ligging en baie verwelkomend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Linda B - Sep 2016
Algehele gradering
Ietsie spesiaals vir 'n romantiese wegbreek.
Schalk V - Sep 2016
Algehele gradering
Vriendelike mense en pragtige kamer.
Christo K - Nov 2016
Algehele gradering
Was aangenaam en gerieflik.
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruisstraat 7, Parys, 9585, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang