Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

À La Mer

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkbosstraat 46, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

À La Mer is 'n lieflike troeteldiervriendelike selfsorgwoonstel in L'Agulhas, 'n kusdorpie en vakansieoord in die Wes-Kaap. Die dorpie is bekend vir sy uitsigte, visvang en die Kaap Agulhas-vuurtoring. 'n Perfekte wegbreekplek vir diegene wat verblyf soek weg van die stadslewe.

Die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en is toegerus met 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, 'n aparte toilet met 'n wasbak, 'n oopplan volledig toegeruste kombuis, sitkamer en eetarea met volledige DStv-kanale. asook 'n muurkluis vir waardevolle items. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer.

Daar is ook WiFi en 'n TV met DStv.

À La Mer is naby die strand, die getypoele, die vuurtoring, verskeie winkels en restaurante geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort

Kenmerke

Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Hestia S
Saam met vriende
5.0
Nekkies, sommer net baie 'n baie lekker plek. A La Mer is 'n besonderse plekkie. As ek weer in L'Agulhas moet oorslaap, sal ek weer hier slaap. Die sl...
Sien meer
Des 2023
Caroline T
Saam met lewensmaat
5.0
Loved our stay. We absolutely loved our stay at À La Mer and Agulhas. What a lovely little spot. Our host was the loveliest and we hope...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Alta N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekuier. Mooi omgewing en naby see. Heerlike wandelpadjies. Baie welkom ontvang en heerlik gebly. Plekkie het alles wat mens nodig het. Da...
Sien meer
Mei 2023
Petro V
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was gerieflik, goed geleë, netjies. Groot genoeg vir twee persone, alles was baie netjies. Kon net meer voorsiening gemaak het vir loadshedding....
Sien meer
Jan 2023
Johanetta F
Saam met lewensmaat
4.6
Gerieflik, skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly. Baie dankie ook vir Corrie se gasvryheid.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cornelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Melkbosstraat 46, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink À La Mer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkbosstraat 46, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqtz3Ffdth4Ydrm2Y1To4ifbWWRAVdnN3KvxCZXFe1w1ULrourb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 43 5 1 5 46 Melkbos Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.827094640854 20.009480149321

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang