Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Lantic View

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Jason P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantastic. Very relaxing with beautiful views from the living room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Beste uitsig en uitstekende waarde vir geld. Wonderlike juweel van 'n huisie by die see. Baie skoon, uiters goed toegerus. Die seeuitsig is onverbeterlik (en daar is boonop 'n verkyker om te gebruik). Braaigerief is ook heerlik. Een voorstel is om 'n koningin-grootte bed in die hoofslaapkamer te sit (die dubbelbed is effens knap vir twee volwassenes).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene V
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Ongelooflike oulike plek met die mooiste uitsig! Gasvrou was so gasvry, tot ons voorsien met Eskom se kragonderbrekingskedule. Die groot bederf was die badskuim met die Victoriaanse bad. Als het getuig van goeie smaak en besonderse kunstige kombinasie van kleurskema van meubels. In 'n neuetedop, gaan kyk self, plekkie is silwerskoon en die uitsig natuurlik onbeskryflik mooi. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tonya E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Perfect location, stunning view and comfortable, private house. The location of this quaint house is absolutely perfect, with wonderful sea views. All amenities were provided, with a sheltered braai and kuier area outside. The inside of the house was comfortable and tastefully decorated, and the kitchen fully equipped with everything we needed. We had a very enjoyable stay here and will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rika H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

See-uitsig vir kilometers. @Lantic View het behoorlik alles en nog wat. Alles is daar en het mens bitter min nodig. Die plek het 'n besonderse see-uitsig en mens kan vir ure net sit en die walvisse bekyk. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tienus L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Pragtige uitsig, seefront, baie goeie vakansiehuis. Sal hierdie plek aanbeveel om te bly, uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jos L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2023

A beautiful place to stay! What a view! Come to yourself in this peaceful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fransie V
Kort verblyf
4.8
Mrt 2023

Wonderlike uitsig. Ons het die see-uitsig baie geniet. Die plek is goed toegerus, goeie diens. Kyk asb. na die warmwaterkraan in die kombuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 1, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f7b14cf25c23ac6b88440e8fb51bb55026734bdd16a7d1642b28a0dc2abf8e5ac51af1b4abc154095b023dc259c6c3a449d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 1 Kus Road Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.571736869717 19.34956856316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang