Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Lantic View

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir @ Lantic View
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jason P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason P

Fantastic.

Very relaxing with beautiful views from the living room.

Isabel B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel B

Beste uitsig en uitstekende waarde vir geld.

Wonderlike juweel van 'n huisie by die see. Baie skoon, uiters goed toegerus. Die seeuitsig is onverbeterlik (en daar is boonop 'n verkyker om te gebruik). Braaigerief is ook heerlik. Een voorstel is om 'n koningin-grootte bed in die hoofslaapkamer te sit (die dubbelbed is effens knap vir twee volwassenes).

Nicolene V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V

Ongelooflike oulike plek met die mooiste uitsig!

Gasvrou was so gasvry, tot ons voorsien met Eskom se kragonderbrekingskedule. Die groot bederf was die badskuim met die Victoriaanse bad. Als het getuig van goeie smaak en besonderse kunstige kombinasie van kleurskema van meubels. In 'n neuetedop, gaan kyk self, plekkie is silwerskoon en die uitsig natuurlik onbeskryflik mooi. Sal dit beslis aanbeveel.

Tonya E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tonya E

Perfect location, stunning view and comfortable, private house.

The location of this quaint house is absolutely perfect, with wonderful sea views. All amenities were provided, with a sheltered braai and kuier area outside. The inside of the house was comfortable and tastefully decorated, and the kitchen fully equipped with everything we needed. We had a very enjoyable stay here and will be back!

Rika H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika H

See-uitsig vir kilometers.

@Lantic View het behoorlik alles en nog wat. Alles is daar en het mens bitter min nodig. Die plek het 'n besonderse see-uitsig en mens kan vir ure net sit en die walvisse bekyk. Baie netjies en skoon.

Tienus L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienus L

Pragtige uitsig, seefront, baie goeie vakansiehuis.

Sal hierdie plek aanbeveel om te bly, uitstekend.

Jos L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jos L

A beautiful place to stay! What a view!

Come to yourself in this peaceful place.

Fransie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fransie V

Wonderlike uitsig.

Ons het die see-uitsig baie geniet. Die plek is goed toegerus, goeie diens. Kyk asb. na die warmwaterkraan in die kombuis.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 1, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f7b14cf25c23ac6b88440e8fb51bb55026734bdd16a7d1642b28a0dc2abf8e5ac51af1b4abc154095b023dc259c6c3a449d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 1 Kus Road Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.571736869717 19.34956856316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang