Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Last Guest House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameelboomlaan 6, Proteapark, Rustenburg, 0250, Noordwes
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@ Last Guest House bied aan gaste gerieflike oornagverblyf in Proteapark, Rustenburg.

Die gastehuis beskik oor 'n keuse van kamers met lugversorging wat elk 2 gaste kan huisves. Die kamers het elk 'n dubbelbed of koninggrootte-bed met en suite-badkamer wat 'n stort en toilet het. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Elke kamer het 'n klein yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi-toegang. Van die kamers het 'n TV.

Gaste kan die gemeenskaplike swembad gebruik en parkeerplek is beskikbaar.

@ Last Guest House is binne 1 km vanaf winkels, restaurante en die Medicare Hospitaal.

Let asb. dat die eienaars se hond op die perseel woon.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Nico E
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was awesome. Dit was gerieflik en rustig.
Okt 2024
Huldie S
Gesin met tieners
5.0
Heerlik, alles wat nodig was, gehad. Ons het heerlik gebly en die eienaars het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer, hulle was vriendelik en beh...
Sien meer
Sep 2024
Elzanne L
Saam met vriende
5.0
Super relaxing. After bouncing from friend to friend, the last guesthouse was a pleasant surprise. We could just relax and have our own...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Jana C
Gesin met tieners
4.6
Waarde vir geld. Baie aangename ervaring met goeie diens. Die kamer was ruim en skoon. Die eienaars was baie hulpvaardig en die area was stil.
Okt 2023
Jg N
Saam met lewensmaat
4.6
Baie rustig en ideal vir 2 nagte oorslaap. Baieb lekker gebly. Sal weer daar oorslaap as ons Pilaansberg besoek.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Raymond Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kameelboomlaan 6, Proteapark, Rustenburg, 0250, Noordwes
  • Gaste dink @ Last Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameelboomlaan 6, Proteapark, Rustenburg, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f206f7436f9e8a89ac99db5123041501e602c6cb5759d727c8f81f7e7f81cfd2cc5b240241794a4c8c4ab21c7078f76035f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 6 Kameelboom Avenue Protea Park 0250 Noordwes 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -25.687386702798 27.224503476057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang