@ Last Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kameelboomlaan 6, Proteapark, Rustenburg, 0250, Noordwes
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
@ Last Guest House bied aan gaste gerieflike oornagverblyf in Proteapark, Rustenburg.
Die gastehuis beskik oor 'n keuse van kamers met lugversorging wat elk 2 gaste kan huisves. Die kamers het elk 'n dubbelbed of koninggrootte-bed met en suite-badkamer wat 'n stort en toilet het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Elke kamer het 'n klein yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi-toegang. Van die kamers het 'n TV.
Gaste kan die gemeenskaplike swembad gebruik en parkeerplek is beskikbaar.
@ Last Guest House is binne 1 km vanaf winkels, restaurante en die Medicare Hospitaal.
Let asb. dat die eienaars se hond op die perseel woon.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Raymond Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Kameelboomlaan 6, Proteapark, Rustenburg, 0250, Noordwes
- Gaste dink @ Last Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kameelboomlaan 6, Proteapark, Rustenburg, 0250, Noordwes