Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Lushof Overnight Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Marthie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Pragtig en rustig. Ons verblyf by @Lushof was uiters aangenaam. Elize is vriendelik en behulpsaam, sy het ons dadelik tuis laat voel. Die eenheid self is pragtig, netjies, skoon en uiters gerieflik. Die braai-area en swembad het baie handig ingekom, veral in Tzaneen se warm somersdae. 'n Hoogtepunt van die verblyf was beslis die pragtige bokke en voëls wat 'n ekstra rustige en natuurlike atmosfeer geskep het. Dit is die perfekte plek vir 'n wegbreek in die natuur. Ons sal beslis weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
@ Lushof Overnight Accommodation
Goeiemore Marthie Dit was net n groot voorreg om julle te akkommodeer by ons eenheid. Sien julle volgende keer. Groete Elize

Mary-lu T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Sien sterre. Ons het heerlik gebly. Ons het baie lekker gebly. Ek stel voor dat daar 'n veiligheidsboksie geplaas word by die hek om die sleutels en remote in te los op die vertrekdatum.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Tranquil. Lovely accommodation, very peaceful and beautiful. Hidden gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
@ Lushof Overnight Accommodation
Morning Jessica Thank you so much. I do appreciate it. Hope to see you again. Greeting Elize

Hans L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Kort, maar baie aangenaam. Ja vir seker, eienaar was baie vriendelik en behulpsaam, veral met waar ons kan gaan uit-eet. Sy het ook als duidelik verduidelik, WiFi, braaigeriewe asook die ontspanning. Die vertrek was netjies en skoon, en die geriewe 'n plesier om te gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
@ Lushof Overnight Accommodation
Hans, baie dankie vir jou goeie terugvoer. Waardeer opreg. Hoop om julle weer te verwelkom. Groete, Elize

Dirk U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

@ Lushof is 'n paradys. @ Lushof is 5 ster akkommodasie. Die gasvrou is baie vriendelik, behulpsaam en 'n baie aangename dame. Die rustigheid van die plaas saam met die rooibokke en voëls maak dit ekstra spesiaal. Ons sal beslis weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
@ Lushof Overnight Accommodation
Dirk, baie dankie vir jul mooi boodskap. Ons waardeer dit ongelooflik baie. Jul is so welkom om ons weer te besoek. Baie geseënd. Groete Elize

Schalk L
1 nag
5.0
Okt 2024

Vriendelik, rustig en stil. Heerlik gebly. Pragtige oornag fasiliteit in 'n stil en rustige omgewing. Sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
@ Lushof Overnight Accommodation
Dankie Schalk vir jou goeie terugvoer. Waardeer dit. Sien uit om jou weer by ons te verwelkom. Elize

Andre F
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Value for money and comfortable stay. Enjoyable and comfortable stay and value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques S
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Best accommodation in Tzaneen. Elize was very friendly and helpful. Stunning place to stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
@ Lushof Overnight Accommodation
Baie dankie. Waardeer jou terugvoer. Hoop om jou weer te verwelkom by ons. Groete

Gareth P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Excellent stay. Excellent value for money. The apartment was spacious, clean and very well equipped. The property is very well maintained and conveniently located, close to town but far enough away to escape the chaos. We will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
@ Lushof Overnight Accommodation
Thanks for the review Gareth. Appreciate it so much. Will be pleased to welcome you again. Greetings Elize

Boerie E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Goed toegeruste eenheid, met goeie ligging. Baie netjiese verblyf net buite Tzaneen. Netjies en stylvol, sal beslis weer van die verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
@ Lushof Overnight Accommodation
Boerie, vreeslik dankie vir jou goeie resensie. Waardeer dit. Jy is welkom by ons. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 970
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 970
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lushof-erfdeel 41, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA038d5a652e4da68bceca5185ab93d0e26bc4b727f59f31d96809076d84d9be14ab11f58a09410719c6bbf4940f12b2dd1f33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Lushof Plot 41 Tzaneen 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.812691371632 30.191942343204

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang